Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De La Fontaine Gastehuis

Gastehuis
Luukse dubbelkamer by swembad
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang vanaf die swembadstoep. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n mikrogolfoond en klein yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Daar is nie 'n privaat buitebraai nie. Dit het 'n stoep met 'n uitsig oor die see geniet kan word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, klein yskassie en ketel in. Daar is parkeerplek agter geslote hek beskikbaar vir die aand.

Huisreëls

Binne De La Fontaine Gastehuis se perseel woon 2 honde en 1 kat, maar wees verseker, hulle het nie toegang tot die kothuis nie, so 'n rustige en ongestoorde verblyf word verseker.

Troeteldiere word by die kothuis wat met 'n 1,8 meter heining omhein is en en privaat tuin het, toegelaat. Daar is geen addisionele kostes vir troeteldiere nie.

'n Warm ontbyt word soggens tussen 7:30 en 8:30 in die ontbytkamer bedien.

Om 'n tikkie luuksheid by te voeg, huisves die gastehuis ook 100% natuurlike parfuum. Gaste het die eksklusiewe geleentheid om 'n verskeidenheid keurige parfuums te verken en te koop, vervaardig met die beste bestanddele, wat 'n sensoriese reis en 'n blywende aandenking van hul verblyf by De La Fontaine Gastehuis bied.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Aparte privaat kothuis met 2 vertrekke. Een vertrek is 'n slaapkamer (koningingrootte bed) met skuifdeur na die tuin en en suite badkamer. Die tweede vertrek is die leefarea met 2 enkelbeddens, badkamer, klein kombuidie en eetkamertafel. Daar is 'n privaat buitebraai. Gratis wifi. Daar is 'n "smart tv" beskikbaar. Die warm water word deur gas verhitters voorsien, en is altyd beskikbaar. Die gaste het toegang tot Netflix, Prime Video en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Binne De La Fontaine Gastehuis se perseel woon 2 honde en 1 kat, maar wees verseker, hulle het nie toegang tot die kothuis nie, so 'n rustige en ongestoorde verblyf word verseker.

Troeteldiere word by die kothuis wat met 'n 1,8 meter heining omhein is en en privaat tuin het, toegelaat. Daar is geen addisionele kostes vir troeteldiere nie.

'n Warm ontbyt word soggens tussen 7:30 en 8:30 in die ontbytkamer bedien.

Om 'n tikkie luuksheid by te voeg, huisves die gastehuis ook 100% natuurlike parfuum. Gaste het die eksklusiewe geleentheid om 'n verskeidenheid keurige parfuums te verken en te koop, vervaardig met die beste bestanddele, wat 'n sensoriese reis en 'n blywende aandenking van hul verblyf by De La Fontaine Gastehuis bied.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Gonzales-straat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55aeb44be6f305ccd25c620e9e8e0f302f6b908a3ab45d29f2a6f9a8d95f31c3b350e419ca2bfe1f55f55af1f65987ddba04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 San Gonzales Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.057899106413 23.371115610451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem