Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De La Fontaine Gastehuis

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kothuis
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Luukse dubbelkamer by swembad
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, klein yskassie en ketel in. Daar is parkeerplek agter geslote hek beskikbaar vir die aand.
Huisreëls

Binne De La Fontaine Gastehuis se perseel woon 2 honde en 1 kat, maar wees verseker, hulle het nie toegang tot die kothuis nie, so 'n rustige en ongestoorde verblyf word verseker.

Troeteldiere word by die kothuis wat met 'n 1,8 meter heining omhein is en en privaat tuin het, toegelaat. Daar is geen addisionele kostes vir troeteldiere nie.

'n Warm ontbyt word soggens tussen 7:30 en 8:30 in die ontbytkamer bedien.

Om 'n tikkie luuksheid by te voeg, huisves die gastehuis ook 100% natuurlike parfuum. Gaste het die eksklusiewe geleentheid om 'n verskeidenheid keurige parfuums te verken en te koop, vervaardig met die beste bestanddele, wat 'n sensoriese reis en 'n blywende aandenking van hul verblyf by De La Fontaine Gastehuis bied.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Gonzales-straat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55aeb44be6f305ccd25c620e9e8e0f302f6b908a3ab45d29f2a6f9a8d95f31c3b350e419ca2bfe1f55f55af1f65987ddba04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 San Gonzales Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.057899106413 23.371115610451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem