LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De La Sun Gastehuis | LekkeSlaap
+9

De La Sun Gastehuis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 & 83 Baartman Straat, , Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

'n Rustige ligging in 'n stil voorstad van Bethlehem,
geleë naby die Spur, Wimpy, Casino en lughawe. De la Sun Gastehuis het 5 slaapkamers, en 4 oumawoonstelle beskikbaar, met selfsorgkombuise, geskik vir oornagbesoekers of rugsakreisigers.

Veilige onderdak parkering word voorsien. Suiwer drinkwater is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir De La Sun Gastehuis
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • 81 & 83 Baartman Straat, , Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink De La Sun Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 & 83 Baartman Straat, , Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwYTA1YWY0LWM4ZTktNDRmMi05OWQyLTRjZGQ4M2ExYmI2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 81 & 83 Baartman Street La Provance 9701 Vrystaat 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -28.248908133203 28.32093000412
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!