Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kraal

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 62

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir De Oude Kraal
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Joseph M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Gesin met klein kinders

Ons het dit geniet. Veral die braai-area was lekker. Alles omtrent die plek is goed.

Dit was baie lekker, het die rustigheid baie geniet. Sal die mense vir die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Kraal se terugvoer

Hello. Baie dankie. Jy is altyd welkom as 'n gas. Kan jou aanbeveel.
Charl

De Oude Kraal
Pieter W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier en geriewe 100%.

Baie lekker rustig en veilige plek. Braai area en eenheid baie netjies en skoon. Sal aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alrine H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrine H

Die sorgsaamheid, netheid, diens, veiligheid, omgewing is onverbeterlik.

Die eienaars was baie behulpsaam en gasvry. Heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin D

Baie veilig, vriendelik en netheid.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb. Excellent.

Service was excellent. Super clean and will stay there anytime. Would highly recommend it to anyone. The host was friendly and so helpful. We love her.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kombuis-toerusting van goeie gehalte. Gasvrou vriendelik. Woon- en braai-areas skoon en netjies.

Sentraal geleë, gerieflik en skoon. Sekuriteitslig naby ingang van die perseel wat sporadies aan- en afgaan deur die nag was ietwat steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Annalie het ons vriendelik ontvang en ons het lekker oorgeslaap vir een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Kraal se terugvoer

Dankie. Julle is altyd welkom as gaste. Charl

De Oude Kraal
Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L
Saam met vriende

Heerlik rustig.

Pragtige gasvrou! Mooi selfsorgeenheid. Rustige en veilige omgewing. Gaan bly gerus daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 15, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151fd480d3e4df360c724a055e4db82fa7d4c1b5dfb2943b4d9d5d12d8bb46216c1232332820104ee083d972f5859d222064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 15 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802344 20.05444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem