LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam | LekkeSlaap
+43

De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johann A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann A

Wonderlike verblyf, pragtige ou pastorie, heerlike ontbyt, vriendelike diens en advies.

Ongetwyfeld my eerste keuse vir verblyf in Swellendam.

Fanie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Baie beslis vyf-ster diens en verblyf.

Pieter U - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter U
Saam met eggenoot / lewensmaat

De Oude Pastorie was 'n baie aangename verrassing - uitstekend.

Ons het vir een aand oorgebly op pad elders heen. Het ons geweet van hierdie juweel sou ons die rit so beplan het dat ons nog 'n paar nagte daar kon bly. Alles was perfek - die gasheer en gasvrou, die gastehuis, die verblyf self asook die omgewing. Kan dit beslis aanbeveel.

De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering - ons waardeer dit opreg. Tot 'n volgende keer.

De Oude Pastorie Gastehuis Swellendam
Jaco H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Kort egter 'n vollengte deur by toilet. Privaatheid is 'n probleem.

Pieter L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese en pragtige gastehuis. Veilige parkering. Heerlike ontbyt.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Uitstekende akkommodasie. Kamer is netjies met mooi binneversiering. Mooi en goedversorgde tuin. Skoon swembad. Rustige atmosfeer. Heerlike ontbyt. Sal graag weer De Oude Pastorie Gastehuis op Swellendam wil besoek.

Antoinetta V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en ontbyt.

Pragtige gastehuis met karakter (en boeke).

Idillette H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idillette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename ervaring! Finesse, netheid, omgee! Eienaars wat bereid is om 'n ietsie ekstra te doen!

Dit voel vir ons asof die eienaars omgee vir die gaste en dat dit nie om geld gaan nie. Hulle omgee, moeite, finesse, vriendelikheid en omgee sal ons altyd bybly! Baie dankie vir 'n baie aangename ervaring.

Riaan D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Louter plesier!

Dit was asof ons by familie gaan kuier het. Persoonlike diens altyd beskikbaar, maar ons privaatheid is ten alle tye gerespekteer. Rustigheid in die omgewing wat mens soek, veral in die platteland!

Elna V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Enkelreisiger

Dit was heerlik, vriendelike gasvrou en gasheer, wonderlike atmosfeer, ware lushof!

Vriendelike en gasvrye verblyf gehad, in die pragtige tuin kan mens stil word na uitputtende week of dag. Aanbeveelbaar vir enigeen wat lafenis vir die siel soek en 'n rustige nag se slaap.

Christa L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Besigheidsreis

Simply perfect!

Ek het die gastehuis bespreek vir 'n Spaanse konsultant wat vir ons baie kosbaar is. Federico reis graag deur Suid-Afrika per motor wanneer hy hier is vir besigheid. Hierdie was egter sy eerste rit Kaap toe. Die terugvoer in sy eie woorde: "The hotel in Swellendam simply perfect! Thanks to everybody!"

Amanda N - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was absoluut onbeskryflik.

Hierdie evalueringsbladsy het nie genoeg sterre om die diens en groot bederf te beskryf nie. Dina en haar man was vriendelik en gasvry - meer as wat ons kon verwag.

Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 101, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYjNjNWM3LTU5N2MtNDYyZi05NDExLWNkMDI2YjQ4NDIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 101 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.024041 20.437966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!