LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Stal | LekkeSlaap
+15

De Stal

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mei 2021 tot 7 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolstert-straat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 190 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

De Stal is 'n kothuis wat in Ou Witsand geleë is. Die eenheid bied gemaklike slaapplek vir 7 mense.

Daar is in totaal 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n volledig toegeruste, sonnige kombuis met 'n gasstoof en ook 'n oopplan-eetkamer. Gaste kan of in die sitkamer, TV-kamer of binnehof ontspan. Bring asb. eie dekodeerder en slimkaart saam.

Jou troeteldier is welkom en kan gerus die vakansie saam met jou deurbring. Daar is ook parkeerplek van die straat af: Jy kan jou boot saambring en daar is parkeerplek vir 4 motors.

Hierdie huis is na aan die strand geleë en jy sal hier welkom en ontspanne voel. Witsand is 'n dorpie teen die Breederivier en daarom is daar baie voëls en geleenthede vir visvang en bootry. Gaan stap langs die lang strand op soek na skulpies of gaan ry op Malgas se pont.

Slaapplek

’n Bespreking by De Stal sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir De Stal
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Kolstert-straat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Stal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 190
per nag (vir 8 persone)
was R1 400
Vanaf R1 190
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolstert-straat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3Nzk0ZTAyLTU2NjMtNDA3MC04NTNjLTI2YWYwZTc3MjVjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 190  per nag (vir 8 persone) 15 5 1 5 1 Kolstert Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.395458143379 20.85107437706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!