LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Stijl Gariep Hotel | LekkeSlaap
+7

De Stijl Gariep Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 118 resensies vir De Stijl Gariep Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.7/5
Chris L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris L
Gesin met klein kinders

Nie waarde vir geld nie.

Ons het in die verlede gereeld hier gebly. Hierdie keer was ons egter teleu gesteld met die restaurant en die diens wat ons daar gekry het. Die kos was swak, glad nie op standaard nie.

Toppie M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toppie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Dit was 'n awesome oornagplek.

Ruaan L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan L
Gesin met klein kinders

Die gebou kort opknapwerk, maar verder is dit ’n baie oulike plek.

Die herstelwerk moet gehandhaaf word. Die ligging is perfek en die uitsig is amazing. Ons sal weer gaan.

Linda D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met tieners

Altyd ‘n groot bederf!

Netjiese kamers, mooiste uitsig, vriendelike personeel. Lekker kos en goeie wyn!

Nico D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te oornag. Rustige atmosfeer en goeie ligging op die damwal.

Prys is aan die hoë kant. Instandhoud van kamers verdien aandag.

Shannon B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stopover with a lovely dinner in the restaurant. View was brilliant.

Lovely. Simple rooms.

Kim W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kim W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel was lovely, however, the service at the restaurant was really poor.

See stars.

Amelia D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning op sy beste.

Lugversorging het nie 100% gewerk nie en die afstandbeheer se batterye was pap. Kombuis baie stadig met aandete. Geen peuselhappie of bord-spyskaart vir deur die dag by die swembad nie. Sal 'n groot verskil maak. Oorweeg dit!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Ontspanning op sy beste!

Air con did not work 100%. AC remote batteries flat. Kitchen very slow with dinner at evening. No snack or platter menu for during the day at swimming pool. Would make a huge difference. Please consider that! See Bona-Bona's menu.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacky S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky S
Gesin met klein kinders

Clean and spacious.

Enjoyed our stay at the hotel, the restaurant can pick up on having waitresses that can speak louder and stand closer to a client to make sure they get the orders right.

Matt V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Baie gerieflik met goeie fasiliteite en lekker kos.

Baie gerieflik met mooi uitsig en goeie kos. Goed toegeruste kamer.

Michelle C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle C
Gesin met klein kinders

Fair.

The pricing is expensive seeing that breakfast is not included. The service at the restaurant is very poor and the portions are small for the price. Two tiny lamb chops with few chips for R185. Hotel location beautiful but it’s expensive.

Fil M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fil M
Gesin met klein kinders

The best halfway stop between Joburg and Cape Town.

Modern and convenient.

Liesel T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liesel T
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Die hotel was baie gerieflik, maar die restaurant was uiters teleurstellend. Die diens by die restaurant was bitter swak.

Paul O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul O
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Presies wat ek verwag het. Soos familie hanteer en baie lekker kos. Dink tog ontbyt moet ingesluit word.

Johan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging. Average kamer en onbehulpsame personeel.

Ligging is fantasties, restaurant het goeie kos, maar diens is pateties. Elke jaar verbaas dat dit besig is. Hotel se ontvangspersoneel het geen belangstelling om mens tuis te laat voel nie. Sal nooit weer daar bly nie.

De Stijl Gariep Hotel's terugvoer

Goeie dag Johan,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons vra onverskoning vir onsmaaklike ondervinding aangesien u 'n gereelde gas by ons hotel is.
Indien moontlik sal u so gaaf wees om met die hotel se Algemene bestuurder in verbinding te tree.
Groetnis
De Stijl Gariep Hotel

De Stijl Gariep Hotel
Harold V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold V
Gesin met klein kinders

Awesome views and a great experience overall.

Our family of five spent a weekend here and enjoyed it thoroughly.

Hanlea M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlea M
Gesin met klein kinders

Stylvolle hotel, vriendelike personeel, goeie kos, goed versorgde tuine en swembad.

Goeie diens, mooi uitsig, lekker gerus, lekker geslaap!

Lorraine V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig was asemrowend!

Tegnologie in kamers kan bietjie opgradeer word. Verder gerieflik en baie mooi uitsig!

Sonette T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Wonderlike uitsig en kamer was baie gerieflik.

Terence S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Terence S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik aandete. Kamer gemiddeld.

Laat daar aangekom. Hulle het vir ons gereël vir aandete wat hulle in kamer gelos het. Dit was uitstekend. Die kamers is gemiddeld. Nie een van die ligte in badkamer het gewerk nie. Vir die prys sou ek reken hulle kon 'n ontbyt ingesluit het.

Adri V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is asemrowned.

Die hotel self is baie smaakvol gemeubileer, maar die kamer se dekor is onprakties en het bietjie teleurgestel. Daar is egter meer pluspunte, waarvan die uitsig beslis die wenner is. Die kos by die restaurant was heerlik en pragtig opgedien. Ongelukkig het die beskikbaarheid van die wyne op die wynlys tekort geskiet en ons was gedwing om 'n baie duurder wyn te bestel as wat ons gewoonlik sou doen.

Hennie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagplek tussen Kaapstad en Gauteng.

Baie skoon, netjiese, veilige plek om in te bly. Briljante uitsig oor Gariep dam. Kos uit die boonste rakke.

Olaus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olaus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie hotel met goeie diens en mooi uitsig oor die Gariepdam. Baie goed geleë op die pad tussen die Kaap en Gauteng.

Sien sterre.

Linda D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf, beautiful uitsig.

Altyd ‘n voorreg. Heerlike kos en wyn en beautiful uitsig.

Linda D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Sal definitief weer daar oorbly.

Wp D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n kort verblyf, maar aangename oorslaap halfpad tussen Johannesburg en die kus.

Aangename oorslaap-hotel vir diegene wat hul reis wil onderbreek tussen Gauteng en die kus. Kamers is basies, maar skoon. Restaurant het goeie verskeidenheid en geregte was goed voorberei.

Herman M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herman M
Gesin met klein kinders

4-ster-hotel met 2-ster-restaurant.

Akkommodasie was baie goed. Kamers skoon en netjies. Die kos die aand in die restaurant was baie teleurstellend. Uit 3 bestellings was 2 heeltemal verkeerd en nie wat bestel is nie en die lamskenkel was opgewarm en taai en dit vir R200. Pryse is buitensporig duur vir die tipe kwaliteit kos. Sal nie weer daar eet nie.

Morne H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Gesin met klein kinders

Gerieflik en baie mooi.

Ons slaap elke jaar oor by De Stijl. Was bietjie bekommerd in Desember, want die stort en kassies in kamer is besig om agteruit te gaan. DStv opsies ook nie goed nie en klein TV vreemd. Bly om te sien die kos het baie verbeter. Dit was 'n probleem.

Donne E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne E
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens, mooi area en mooi kamers.

Was baie beïndruk met die uitsig en die hotel se diens. Heerlik. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Andre J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, maar diensvlakke het gedaal.

Ons lugversorging was stukkend en ons het gevra vir dam uitsig-kamer en nie gekry nie. Diensvlakke in restaurant nie so goed soos voorheen nie.

Stuart S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stuart S
Gesin met tieners

Heerlike verblyf, aaklige kos.

Die hotel is goed geleë en bied goeie verblyf. Die kamers is skoon, gerieflik en ruim. Die kos was nie waffers nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good accommodation. Food terrible though.

Hotel well situated and good accommodation. Rooms clean and comfortable and large. Food not good though.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anneke M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anneke M
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Kinders van ander gaste het so lawaai dat ek daarvan wakker geword het. Vir 'n vier ster hotel verwag ek heelwat beter.

Alvin M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed with this place.

Arriving at De Stijl, the person at reception was very helpful and friendly. He gave me my room keys and directed me to the room and to the secure parking. I was shocked on entering the room. I saw that someone has rested on one of the beds prior to our arrival and the bed was left as is. We also found someone else's property in the room. They had to put new sheets on the beds and we had to request more towels in the bathroom. Me and my wife visited De Stijl's restaurant in 2012 and had dinner there. We loved the food and could order from the menu. This time around we didn't enjoy the restaurant. I was looking forward to the food this evening only to find that a buffet has been arranged and no items except drinks could be ordered from the menu. I expected more from a 4 Star Hotel.

Marcelle V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marcelle V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, maar nie waarde vir geld nie.

Skoon, netjies en gerieflik. Voel net wat jy kry vir hoeveel jy betaal is dit nie die moeite werd nie.

Natasha L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Personeel is baie vriendelik. Hotel skoon en kos heerlik!

Pieter B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met tieners

Gerieflike en kommervrye verblyf wat uitstekend geleë is.

Uitstekende verblyf. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Susan J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Susan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis geen 4 ster hotel nie.

Die hotel voldoen beslis nie aan 4 ster-waarde nie. Hulle is troeteldiervriendelik en adverteer dat mens 'n troeteldier-stelletjie sal ontvang met waterbakke en bedjies, maar ons het niks gekry nie. Ons kamer was so onvolledig. Stokou TV. Slegs seep en sjampoe vir een persoon. Dit was selfsorg met geen borde, messe of vurke nie. Slegs koffie vir een keer se gebruik. Kamer kort beslis 'n opknap. Geen aanwysings in die kamer oor watter nommer om te skakel vir ontvangs of die restaurant nie. Baie teleurgesteld, sal nooit weer daar gaan bly nie.

Olaus V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olaus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename en goeie hotel, mooi en goed geleë.

Die kamers is netjies en skoon met 'n mooi uitsig op die grootste dam in ons land. Die kos is ook goed. Die ligging is baie goed as oornagplek tussen Gauteng en die Kaap.

Linda H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Gesin met klein kinders

Heerlik, het ons verwagtinge oortref.

Vriendelike personeel wag jou in na 'n lang reis. Voldoen aan al jou behoeftes. Sal enige tyd weer daar oornag.

Jeannet S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was 'n aangename ondervinding gewees.

Ons het by De Stijl Gariep Hotel net 1 nag oorgeslaap maar ons verblyf was 'n aangename ondervinding. Personeel was baie vriendelike en behulpsaam. Kamer was netjies en skoon. Ons uitsig oor die dam die volgende oggend met die son wat opgekom het was regtig asemrowend mooi.

Jeanmari J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, vriendelike diens.

Die uitsig van die dam is baie mooi vanuit die kamers. Die personeel is almal baie vriendelik. Kamers is netjies en skoon. Iets waarna daar net gekyk kan word is om aan die kliënt deur te gee wat daar alles by die hotel en omgewing is om te doen.

Neville V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neville V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall good.

Excellent location, friendly staff. The included breakfast was pretty boring. Toast, jam, little cheese would not add to costs too much. A hairdryer in the room should be mandatory for four star. A let down after a day's travelling not to have one.

Brand T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brand T
Gesin met tieners

Gesellig, besondere uitsig, vriendelike mense.

Sal weer kom. Ideaal vir oorbly op pad Kaap toe.

Theresa V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa V
Gesin met tieners

Terselfdertyd teleurgesteld en tevrede.

Beddegoed geskeur, een bedliggie werk nie, almal het op badkamervloer gegly, geen haardroër. Beddens heerlik ferm. Uitsig en personeel lieflik.

Garth H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Garth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Die hotel is waarskynlik op die heel beste perseel in Gariep geleë en die uitsig is asemrowend. Die fasiliteite is goed en die plek is pynlik netjies en pragtig. Dit is egter baie vreemd dat ontbyt nie ingesluit is by die prys nie, het nog nooit so iets teëgekom met 'n hotel nie. Die kroegpryse is ook redelik hoog in vergelyking met ander plekke s'n.

Olaus V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olaus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik.

Netjiese kamers met baie mooi uitsig oor die dam.

Willem A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig met styl.

Ons reusagtige kamer was netjies en goed versorg. Aandete was van 'n hoë gehalte. Ontbyt word op bestelling van 'n spyskaart bedien - slaan dit oor as jy haastig is - jy kan al verby Clesberg wees voordat dit bedien word.

Kobus D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en met enkele verbeteringe kan dit werklik waarde vir geld wees!

As 'n mens die tarief in gedagte hou is dit nie aanvaarbaar dat daar nie behoorlike leeslampe by elke bed is nie. Ook net een bedkassie. Wat ons ook sou waardeer het is 'n klein yskas met bv. koue water. Dis die klein dingetjies wat 'n ervaring maak of breek. Dinsdagoggend met ons vertrek was daar nie water in die badkamer nie en by ontvangs was hulle onbewus van die probleem! Die water het weer aangekom toe ons op pad uit was. Klein dingetjies, negatiewe persepsies!

Freddie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V
Gesin met klein kinders

Lieflike atmosfeer en uitsig.

Sal definitief die Hotel aanbeveel. Die staf is vriendelik en professioneel en baie hulpvaardig. Die kamers is perfek skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier daar. Een negatiewe punt - die restaurant se kwaliteit het wel bietjie afgeneem sedert ons laaste besoek in 2012. Die lamskerrie het baie senings gehad. Die lamb shank was lieflik sag, maar souterig en oorweldige rooiwyn smaak.

Elzette B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi view, lekker kos.

Mooi view, lekker kos, als netjies.

Wolfgang W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wolfgang W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam duur vir 2 persone in vergelyking met ander hotelle.

Ons verblyf was te kort om volledig te beoordeel. Die verblyf was aangenaam.

Estelle V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Gesin met tieners

Die akkommodasie en geriewe is goed.

Die geriewe is baie goed. Die swembad en handdoek fasiliteite by die swembad definitief 'n pluspunt. Die kamer is baie ruim en skoon. Goed versorg. Die restaurant is baie stadig en die spyskaart beperk.

Francois J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Die mooiste ligging denkbaar.

Ongelooflike mooi bestemming. Ongelukkig het 'n paar goedjies gepla: Air-con het nie behoorlik gewerk nie en het so hard soos 'n trekker geloop. Dit maak slaap moeilik en met die warm weer oor Desember/Januarie benodig 'n mens air-con. Die ontbyt wat ingesluit was, kontinentale ontbyt, was substandaard. Die personeel was onvriendelik.

Sanette S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sanette S
Gesin met tieners

Nie wat ek verwag het nie.

Dis duidelik dat die foto's op die webbladsy baie lank gelede geneem is of dat die foto's gephotoshop is. Heelwat ondehoud is nodig aangesien die kassies en stoele stukkend was. Die lugversorger het ook nie gewerk nie en hoewel 'n mobiele lugversorger verskaf is, het dit net 'n geraas gemaak en glad nie die kamer koeler gemaak nie. Die restaurant was 'n teleurstelling. Ons het begin deur te vra vir prawns as voorgereg, wat toe nie beskikbaar was nie, hoewel dit op die spyskaart is. Toe ons die aandete wou afsluit met panacota, moes ons hoor dit het nog nie geset nie. Daar kan heelwat gedoen word aan die opleiding van die kelners. Almal drom om die ingang saam en is ywerig om vir jou 'n plek aan te wys, maar daarna moet jy behoorlik op jou kop staan om een se aandag te trek om jou bestelling te plaas. En dan begin die gewag. Ons het amper 'n uur vir ons bestelling gewag, nadat ons twee keer navraag gedoen het. Die "ontbyt" wat ingesluit is, is toe net pap, vrugte, joghurt en koffie. Enige iets anders soos roosterbrood, eiers of spek is uitgesluit. Uiters teleurstellend en glad nie waarde vir geld nie.

Marius L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius L
Gesin met klein kinders

Verblyf vir een aand, maar nie twee nie.

Goeie restaurant met baie lekker kos, maar die verblyf is duidelik gemik op mense wat net een aand oorslaap. Ons was twee aande daar, maar kon niks uitpak nie, want daar is geen kasspasie nie en ons kamer was vir vier mense, maar daar was net een stoel. As jy net wil slaap, een ete wil eet en vroeg die volgende oggend wil ry, dan is dit oukei. Moet ook nie ontbyt verwag wat ingesluit word by die verblyf nie. Dit sluit net pap en graankos in. Verder is alles addisioneel.

Sonja O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja O

Nie my tipe verblyf nie.

R1900 vir 'n kamer vir 2 wat uitkyk op 'n parkeerterrein, is nie my idee van pret nie. Rasende gaste met kinders wat deure klap en honde wat onder jou voete kuier, duur restaurant, dalk vir ander wat afjaag Kaap toe.

Lynette V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met tieners

Diens was puik!

Luukse, gerieflike verblyf met die mooiste uitsig.

Gerdi B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en gerieflik.

De Stijl Gariep is 'n oornagplek wat ons nou al 'n hele paar jaar by oornag. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Die kamers is skoon en gerieflik. Die uitsig oor die Gariepdam is baie mooi. Die standaard neem wel stelselmatig af van ons eerste jaar of twee se ervaring. Dit is veral die restaurant waar dit die meeste waargeneem kan word. Die spyskaart is al 'n paar jaar dieselfde. Die jaar het ons ons etes na ons kamer laat kom. Die vis was droog en baie olierig, so ook die chips. Dink die olie wat gebruik is, was nie baie vars nie. Betaling van die etes en drank is direk versoek. Die aanlyn betaling wou nie deurgaan nie, en ek het kontant betaal waarvoor ek 'n kwitansie versoek het, maar glad nie gekry het nie. Die Stijl Gariep bly 'n oornagplek wat ek wel sal aanbeveel maar ek glo daar sal beslis na verbetering van die restaurant gekyk moet word, veral oor besige vakansietye. Hulle het wel ook fasiliteite vir oornag met honde.

Louis Phillippus W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis Phillippus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Netjies en skoon. Yskas is opvallend afwesig. Vir vergelykbare behuising is ontbyt gewoonlik ingesluit.

Martin U - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was 100%, die ligging pragtig.

Die kamers was skoon en ruim, personeel vriendelik, die restaurant se kos was heerlik. Al wat ek nie van gehou het nie, daar was nie WiFi in die kamer nie, en tweedens, as 'n mens 'n drankie bestel by die swembaddek, bring hulle nie eens 'n bordjie versnaperings nie, iets wat ek van hierdie klas hotel sou verwag.

Tracy S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy S
Saam met vriende

It was really beautiful.

The only issue I have is with the restaurant. They were really really bad!! It was busy and we waited 2:30 hours for food!

Lindie P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie P
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

'n Pyp het oggend van vertrek gebars, geen alternatiewe vir ontbyt wat hotel nie kon verskaf aangebied nie, verder baie goed en aangenaam.

Cindy D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cindy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie.

Glad nie luuks nie!

Jim B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel was gerieflik en skoon met lekker kamers.

Ons enigste probleem was dat die B&B-tarief slegs ontbytgraan en vrugte insluit nie. Nadat ek gekla het, het ek een sny koue geroosterde brood ontvang.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Hotel was comfortable and clean with nice rooms.

Only issue was that bed and breakfast tariff did not specify that breakfast was for cereal and fruit only. After I complained, I was allowed a slice of toast which was cold.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hansie S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Heerlike kalm atmosfeer.

Eloize E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Eloize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur vir wat mens kry.

Voordeurslot kon nie behoorlik sluit nie. Geen Wi-Fi ingesluit by prys nie. Sou ook verwag dat ontbyt teen die prys ingesluit sou wees. Geen yskas in kamer. Lieflike ruim kamer en uitsig.

Gustav M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav M
Saam met vriende

Beste uitsig in Gariep.

Ons het 'n heerlike aand by De Stijl geniet. Die kamers was ruim en skoon met 'n goeie uitsig en die aandete was heerlik. Ek was wel verbaas om te hoor ontbyt is nie ingesluit nie, dit kos R150 en jy mag net een keer skep, hoor.

Lilanie K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lilanie K
Gesin met klein kinders

Definitief nie die prys wat betaal is werd nie!

Ek kan rerig nie insien dat die hotel 4 sterre is nie. Kamers is gemiddeld en vir die prys wat jy betaal vir verblyf vir een aand kan ontbyt ten minste ingesluit wees maar hulle ontbyt is R144 per persoon - en dit is definitief nie R144 werd nie! Jy moet dan nog ekstra vir koffie ook betaal. Baie overpriced.

Pieter S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter S
Gesin met tieners

Goeie ligging. Baie duur vir wat jy kry. Hotel baie minimalisties ingerig. Aandete baie goed. Ontbyt baie swak vir wat jy betaal.

Die hotel is op wonderlike plek met goeie ligging. Hotel is oorgedoen maar is minimalisties ingerig. Hotelkamer het nie eers bedkassies aan beide kante nie asook geen yskassie. Vloere is beton en baie glad, ons het paar keer gegly. Aandete was fantasties maar ontbyt is niks om oor huis toe te skryf nie en baie duur vir wat jy kry. Nie seker of ek weer die soort geld sal betaal om daar oor te slaap nie.

Salomien V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salomien V
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

Alles was lekker daar behalwe die restuarant se pryse. Baie duur vir wat jy kry en jy moet daar eet want daar is nie regtig ander plek om te eet nie en die kos is glad nie eers lekker nie. 'n Mens gee nie om om te betaal vir goeie, lekker kos nie.

Quintus V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Quintus V
Gesin met tieners

Baie gerieflike oornag-stopplek.

Sien ster-gradering.

Amanda C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verfrissend en asemrowend mooi, skoon en relaxed.

Sien sterre.

Zetwee H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetwee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en goeie kwaliteit. Absoluut die moeite werd.

Baie netjies en mooi toegerus. Baie mooi en kos is heerlik. Kamers is netjies en diens is tops!

Juan J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Juan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak waarde vir geld.

De Stijl Gariep Hotel gee hulleself uit as 'n 4 ster-hotel en prys hulleself ooreenstemmend. Die werklikheid aan die anderkant is egter dat hulle nie voldoen aan die minimum vereistes soos gestel deur die South African Grading Council vir 'n 4 ster-inrigting nie. Ons het een aand daar oorgeslaap in die honeymoon suite en vir die prys het ons glad nie waarde vir geld gekry nie. Ontbyt word ook nie in die prys ingesluit soos meeste ander hotelle nie.

Alta V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir 'n reisiger se siel.

Alles was baie lekker en skoon en die diens was puik. Al wat ek graag sou wou sien is beter koffie in die kamers. Ons was 3 persone, maar daar was 2 sakkies gewone koffie en 2 sakkies decaf. Ek kon ook nie koffie bestel as die kombuis toe is nie. Die koffie is nie van 'n goeie gehalte nie en ek sou graag op die balkon wou sit en kyk hoe die son opkom oor die dam met 'n lekker goeie koppie koffie in die hand. Ek sou voorstel sit 'n klein plunger met gemaalde bone in die kamers.

Bennette W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennette W

Wonderlike uitsig.

Personeel was baie vriendelik en plek was van hoogstaande gehalte.

Theuns & Zanne P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns & Zanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, fantastiese uitsig, net bietjie duur.

Sien die sterre.

Johan V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike breek en lafenis na 'n lang reis.

Wonderlike ligging en uitsig. Vriendelike, professionele personeel. Lekker kos en wyn in goeie restaurant. Ruim, gemaklike kamer. Baie netjies en skoon. Mooi dekor. Baie gladde vloer in die kamer.

Susan O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig in Gariep!

'n Heerlike hotel met wonderlike uitsig! Aandete was teleurstellend met taai droë steak. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer oorbly op pad Kaap toe. Goeie waarde vir geld akkommodasie met vriendelike personeel.

Pieter V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het aan die doel voldoen.

Die kamer was skoon, maar die vloere was koud a.g.v. geen matte.

Natalie I - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker oorgeslaap.

Na 'n lang dag se reis was dit lekker om bietjie lafenis te kry. Die staf was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Daar is wel 'n paar goedjies wat ek graag wil voorstel. Bedmatjies langs die beddens en dalk net 'n lappie by die koffiehoekie in die kamer self, asook dalk meer tee/koffie/suiker vir 'n laataand koffie voor slapenstyd. Die blindings is bietjie onpersoonlik, ek sou gordyne verkies het want die kamer was "koud". Die restaurant se kos was baie BAIE lekker en porsies meer as voldoende. Die diens wat ons by Ashwell gekry het was absoluut puik. Hy verdien 5 sterre.

Jan M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan M
Enkelreisiger

Stylvolle verblyf by die dam.

Die hotel is netjies en die uitsig oor die dam is baie mooi.

Maryka B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka B
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie netjies! Die restaurant se kos was heerlik!

Roelie S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, kos is uit die boeke en hulle bied uitstekende diens.

Vra vir 'n uitsig oor die Gariepdam, eet by die restaurant en vra vir George. Uitstekende diens en kos is puik.

Wanda C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker om in 'n 5-ster-hotel te bly waar ons klein hondjie welkom was.

'n 5-ster-hotel met baie goeie kliëntediens! Sal weer daar kom bly!

Thea K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea K
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Sien die sterre.

Albert V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albert V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike bestemming met pragtige ligging.

Wonderlike oase in die karoo. Heerlike restaurant.

Colette K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette K
Gesin met klein kinders

Stylvol.

Ons het vreeslik lekker gebly by Gariepdam. Die ligging was great vir 'n stop terug Gauteng toe. Die kos was ook heerlik.

Danie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Baie netjies, skoon en gerieflik, eet gerus in die restaurant, die kos is baie goed.

Die kamers is modern en ruim. As jy oorslaap kan jy gerus vroeg opdaag en bietjie in die swembad ontspan of langs die swembad. Die restaurant is nie goedkoop nie, maar die kos is uitstekend, veral die lamskenkel.

Azel L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Azel L
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend!

Die gesin met ons vierpotige kind het 'n heerlike tyd hier gehad. Die kos was uitstekend en die uitsig was iets onbeskryflik. In die aand is ons omring deur al die sterre en dit was baie mooi.

Hannelie V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Ons het een aand oorgeslaap.

Die kamer is sub-standaard en nie die tarief werd nie. Die restaurant was baie goed en die hotel was baie mooi van binne, maar die ontvangspersoneel was nie baie vriendelik nie.

Margaret V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed beautiful scenery!

See the stars.

Jan W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig op Gariepdam!

Geen mooier plek om sonsopkoms oor Gariepdam te sien, as vanaf hierdie hotel nie! Keurige, ruim verblyf, baie stylvol en skitterblink! Ons was net oornagbesoekers, maar voel daar kon bietjie meer eetgerei beskikbaar gewees het in suites. Dankie vir baie goeie en vriendelike diens deur personeel en heerlike ligte ete op patio. Sal verseker weer van hierdie hotel gebruik maak.

Coeza V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coeza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is mooi, en die kos en ontvangs goed, maar verblyf is swak vir 4 ster.

Kamers het sementvloere sonder enige matte: geen elektriese punte by die punt van die bed nie: Geen borde messe vurke of wynglase. Dit is baie vuil onder die bed en ek moes die bed skuif om naby 'n kragprop te kom.

Kevin P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well positioned and comfortable.

Found the hotel to be comfortable and clean and more than adequate for an overnight stay. Staff were friendly and efficient. Would have preferred carpet or tiles in the rooms. Found concrete floor to be a bit basic.

Riana D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally overpriced.

This was the first hotel with this tariff without breakfast included. The restaurant is completely overpriced. The TV in the room was not working, after complaining, and hour later, it worked.

Marita N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet!

Baie mooi, netjies, lekker geëet, veilig ... fantastiese uitsig!

Adriaan Erasmus J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan Erasmus J
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige verblyf. Uitsig is pragtig, heeldag lank!

Meestal 'n oornagplek, gaste kom en gaan daagliks. Nie veel vir die kinders om te doen op langer verblyf nie. Spyskaart is voldoende en die kos is heerlik en goed voorberei. De Stijl word hoogs aanbeveel!

Sandra G - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was wonderful.

Thank you everything was wonderful, specially the good food and the staff was so friendly.

Elzarie D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzarie D
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam!

Dit was wonderlik en die uitsig pragtig.

Richard O - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard O
Gesin met klein kinders

Hotel was great, however we found the food to be on the expensive side

Hotel was great, however we found the food to be on the expensive side. Staff here are friendly and helpful.

Thea K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea K
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie vriendelike diens en uitstekende waarde vir geld.

Luzaan E - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzaan E
Gesin met klein kinders

Goeie kos, uitstekende ligging!

Sien die sterre hieronder.

Jan V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic view.

Ideally situated & food was very good.

Gail R - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hotel, pet friendly as well! So surprised and loved the art!

Excellent location, lovely food and décor. Wonderful to find a spot like this that will take a doggie as well. We will definitely return. Thank you!

Andre V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Besigheidsreis

Die uitsig oor die dam in die vroeë oggend is asemrowend!

Sien die sterre hieronder.

Steve B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stopover between Jhb + CT

Highly recommend; excellent quality; staff superb!

Bouts W - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouts W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, magnificent views, comfortable rooms and best steaks & burgers

We love the ambience of the hotel. We are of the opinion that de Stijl has one of the best views in South Africa. The colour of the Gariep Lake changes continuously as the sun reflects on the water, making this a photographer's dream! The staff were friendly and the service was excellent. We are spoilt for choice in Sandton in terms of restaurants. The restaurant at de Stijl has an impressive wine collection and on top of that serves the best steaks and burgers. The food and wines competes with the best we have in Sandton. We will come back again to chill, have a steak or burger and enjoy the view with a glass of wine or an ice cold beer.

Dorethea G - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorethea G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, met 'n wonderlike uitsig.

Al wat gekort het, was 'n stortkappie. Verder was dit fantasties, ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Alex S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit definitief aanbeveel - rustig met 'n pragtige uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Bergh V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bergh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het in die Karoo, waar niks en niemand behoort te wees, lekker in 'n oase oornag.

Vyfster verblyf met 'n asemrowende uitsig en die voorreg om Karoo-kos te eet en plaaslike wyn te geniet wat nie in Polokwane beskikbaar is nie.

Alan O - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan O
Gesin met klein kinders

Pragtig, pragtig!

Die hotel is baie stylvol oorgedoen. Die uitsig and fasiliteite is fantasties!

Helen H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We arrived with 3 small pets and felt welcome from the first minute until the end.

We were referred to this by our friends, who also visit with their dogs. We were blown away by the standard of the hotel AND that it was pet friendly. Miguel was precious with caring for all. He is an asset and part of this special place. It was so encouraging to see that special places are being created for people that appreciate LIFE ... which in our opinion, includes animals. The setting, views, food and service was TOPS. We tell everyone about you! Thank-you for a great end to an excellent holiday that we had before this last stop.

Elsabe H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe H
Gesin met klein kinders

Ruim, skoon kamers met 'n gemaklike atmosfeer.

Hierdie hotel is geskik vir 'n familie met jong kinders en tieners. Die kos was baie lekker, alhoewel die ontbyt baie duur was (R30 vir 'n bakkie cornflakes). Die ontvangspersoneel kon vriendeliker gewees het. Ruim koel kamers en mooi swembadarea met pragtige uitsig!

Francois N - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N
Gesin met tieners

Was nice

I would suggest that the restaurant get normal food as well as fancy items.

Bradley L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley L
Gesin met klein kinders

The hotel is fantastic with a great view and friendly staff!

The restaurant meals were exquisite and great value for money. My kids didn't want to leave :)

Tercia S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia S
Gesin met klein kinders

'n Ideale oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap.

Die kamers is klinies en netjies. Die restaurant het heerlike kos en 'n lekker warm kuieratmosfeer. Die uitsig is fantasties.

Solly K - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, mooi uitsig en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R2 010
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 010
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 010
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aasvoëlstraat 2, Gariepdam, 9922 , Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYWZkYWZlLTVhNmUtNDI5Yy1hYTRkLWU2OWE3M2Q3NDBiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 010  per nag (vir 2 persone) 118 5 1 5 2 Aasvoel Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.60009387355 25.499053001404
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!