De Tuiz Huis Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Tuiz Huis is 'n gastehuis in Potchefstroom. Dit is die ideale plekkie om te bly vir diegene wat Noordwes besoek.

Verblyf by die gastehuis word aangebied in 10 en suite-kamers en 'n wittebrood-suite. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied 'n privaat tuin met braaigeriewe, 'n plonspoel en veilige parkeerplek.

'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit by die tarief en middagete en aandete is beskikbaar op versoek.

De Tuiz Huis is na aan 'n hospitaal, die Potchefstroom Landboukollege, die Kenneth McArthur Ovaal, die gewilde SNowflake-venue en die Potchefstroom-gholfbaan. Die Mooirivier Mall is ook net 2,5 km van die gastehuis af en die Noordwes Universiteit in 3,7 km weg. Ons gastehuis is baie gewild onder sportgroepe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Tuiz Huis Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za