Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - De Valle 24

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 36

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Coastal Hospitality - De Valle 24
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melinda P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda P

Ons het heerlik gekuier en ons het elke aand salig op die stoep ontspan.

Ons was 'n gesin, maar ons kinders is volwassenes en het nie kinders nie. Ons het baie lekker gekuier en dit is sentraal. Die gasheer het ook uitsonderlike diens gelewer wat ons baie waardeer het. Ons gee vir alles 5, maar vir netheid 3. Alles lyk op die oog af baie netjies en skoon, maar daar is op plekke bv. onder banke wat mens laat twyfel oor hoe goed dit werklik skoon is. So daarom 'n 3 wat gemiddeld is, maar nie uitsonderlik nie. Die enigste aspekte wat ons sou beter wou hê is die stort in die hoofslaapkamer en eerder net 'n ordentlike stort in die 2de badkamer. Die stoep is fantasties en wanneer ons daar was, was dit ons kuierplek. Die uitrol-afdak was ook 'n bonus toe dit reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coastal Hospitality - De Valle 24 se terugvoer

Beste Melinda,

Baie dankie vir jul resensie. Dit word opreg waardeer. Ons neem ook ag van die punte genoem en spreek dit aan met ons skoonmakers sodat ons op alle aspekte kan verbeter. Ons kry ook baie gaste wat 'n stort en bad verkies, veral vir kleiner kinders en babas wat 'n bad geniet en vir praktiese redes, dus bied ons altwee.

Ek is bly om te verneem dat jul lekker gekuier het en hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete,

Leon

Coastal Hospitality - De Valle 24
Burnett P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnett P
Gesin met klein kinders

Very lovely, nice & beautiful. Would recommend stay to anyone.

We really enjoyed the stay at De Valle 24. Very nice place to stay with beautiful view. Very convenient for family with small children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coastal Hospitality - De Valle 24 se terugvoer

Dear Burnett,

Thank you so much for your wonderful review. I really appreciate the feedback and thank you for being such great guests to host.

Come visit us again soon!

Kind Regards,

Leon

Coastal Hospitality - De Valle 24
Lee-ann M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann M
Gesin met tieners

Awesome views, very neat, fantastic host.

We had a fantastic time. The views are awesome and it is near everything. The waterpark is a bonus for the kids. The place is very neat and the big balcony was a plus. The backup battery is an added bonus. The host, Leon, was very helpful. I forgot some of my clothing and he arranged for a courier to send it back. We could watch the rugby in a nice beach atmosphere in a big tent at the beach with many supporters. I will definitely come back. The pictures were exactly a true image of what we saw.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Coastal Hospitality - De Valle 24 se terugvoer

Dear McCree Family,

Thank you so much for your kind review. I am overjoyed with your comments and glad to know that you had a memorable stay. Please visit again when your travels bring you back to Mossel Bay.

Kind Regards,

Leon

Coastal Hospitality - De Valle 24
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard West, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cede4512e0978d420f780a38d2338abc6d6a861819f2cf6cf46b83dbc161987e1abde4498221e988947c1ba7afb082aa0c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160404899035 22.108610750401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem