Coastal Hospitality - De Valle 43
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 19 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-boulevard Oos, De Valle 43, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 125 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coastal Hospitality - De Valle 43 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Voor Bay in Mosselbaai en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n vakansie op die strandfront.
Die woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en toilet het. Al 3 die slaapkamers is ruim en het elk 'n koningingrootte-bed.
Die hoofleefarea spog met 'n oopplan-ontwerp waar 'n kombuis, eet- en leefarea is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet.
In die sitarea is gerieflike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n balkon met 'n uitsig op die see. Hier is braaigeriewe en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.
Hierdie verblyf het 'n rugsteunkragstelsel wat tydens beurtkrag krag aan die TV voorsien. Noodligte is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Coastal Hospitality - De Valle 43 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 36
Jaar gelys 2
Ligging
- Strand-boulevard Oos, De Valle 43, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 43 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-boulevard Oos, De Valle 43, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom