Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Valle 57

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir De Valle 57
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met klein kinders

Fantasties, ontspannend.

Ons het dit terdeë geniet. Daar was geen probleme. Kinders kon veilig onder speel, die veiligheid is uitstekend en ons kan oor niks kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Woonstel is toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Daar moet net gekyk word na die huisbak wat nie werk nie. See-uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Renier, dankie vir die goeie resensie, ek is bly dat julle lekker gebly het. Die huisbak is gelukkig nou weer in werking, die kompleks bestuur het nou 'n nuwe een installeer wat 'n geruime tyd geneem het. Groete, Corne

De Valle 57
Liezel R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid waardeer van die omgewing. Ontvangs was hartlik.

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesmari B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmari B
Gesin met klein kinders

Ons sal definitief weer gaan, was lieflik. Skoon en goed geleë.

Dit was fantasties. Ideaal geleë, skoon en soveel geriewe. T-Fal potte en panne, dit het gevoel asof ek tuis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shahied Y - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahied Y
Gesin met tieners

Awesome awesome awesome.

Located on the 4th floor, with awesome panoramic views of the ocean. 1 to 2 min walk to Diaz beach. Nice pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis H
Gesin met tieners

Excellent.

The location, environment, surroundings were superb. Nice area to experience Mosselbaai and its surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle E
Gesin met tieners

Dit is 'n onvergeetlike, fantastiese plekkie.

Ons het verskriklik lekker gebly by De Valle 57, van LekkeSlaap en Corne wat jou op hoogte hou van alles en help indien jy vashaak tot die woonstel wat in puik toestand is. Gaan definitief weer bespreek. Die plek is silwerskoon en die uitsig is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Merle, dankie vir die vyf ster resensie en dat julle so lekker in De Valle 57 gebly het. Ek hoop om julle spoedig weer te sien. Voorspoedige nuwe jaar! Groete, Corne

De Valle 57
Mariaan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan C
Gesin met klein kinders

Dis altyd lekker om naby die see te kan bly. Ons het die uitsig geniet.

Ons het baie lekker gebly. Verblyf is lekker sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelica T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient.

Was a very convenient stay, nice and quiet. Secure parking. Listening to the sea while in bed and throughout the night was surreal. Will stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Gesin met klein kinders

Absoluute saligheid. Kos vir die siel.

Met die intree het ons tuis gevoel. Alles is skoon, netjies en perfek ingerig. Baie gerieflik geleë en die uitsig is iets wat mens elke dag wil bewonder. Ons sal beslis weer en weer De Valle 57 bespreek en 100% aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suwel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suwel B
Gesin met klein kinders

Perfek!

Alles was perfek! Die woonstel se interieurontwerp is so pragtig. Die see-uitsig is asemrowend! Corne het ons baie mooi gehelp en was die hele naweek beskikbaar. Alles wat jy nodig het, was daar en die beddens slaap so lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi en skoon.

De Valle 57 is 'n heerlike plek om stoom af te blaas en te ontspan. Dit het 'n wonderlike see-uitsig en is toegerus met alles wat jy nodig het. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam en alles in die woonstel was uiters skoon en netjies. Ons sal definitief weer soontoe gaan en beveel dit aan vir ander paartjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zhanneleigh N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhanneleigh N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Die naweek by De Valle 57 was baie lekker. Ek sal dit beslis aanbeveel vir ander. Baie gerieflik en rustig. Dit is baie netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge T
Saam met vriende

Excellent.

Altyd 'n treffer, sal weer en weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy C
Gesin met tieners

Baie lieflike plekkie ek sal graag weer wil terug gaan.

Netjies plek. Baie mooi met al die geriewe van by die huis. Ek het die balkon geniet, die uitsig oor die see en die waterslide-park en swembad is perfek. Baie lekker om op jou bed te lê en die see te bekyk. Lieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hallo Joy, baie dankie vir die 5 ster resensie! Ek verwelkom jou met graagte terug by De Valle 57. Groete, Corne

De Valle 57
Antoinette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

'n Absolute juweel met 'n fantastiese see-uitsig!

Ons het vanaf die intrapslag tuis gevoel. Die woonstel is pragtig en skoon en die uitsig is asemrowend. Ons kom definitief weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hallo Antionette, baie dankie vir die vyf ster resensie en jou mooi boodskap. Hoop om julle gou weer te akkommodeer. Groete, Corne

De Valle 57
Arushske M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arushske M
Gesin met tieners

Awesome accommodation.

Immaculate apartment. Stunning view. Exceptional host! Ek sal beslis De Valle 57 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Arushske, thank you so much for the five star review. Looking forward to accommodate you again. Best regards, Corne

De Valle 57
Loraine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely.

Modern, clean,beautiful Seaview, peaceful best beds and beautiful clean crisp bedding loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Loraine, I appreciate your positive feedback and for the 5 start review. Regards, Corne.

De Valle 57
Desiree V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Regtig 'n pragtige plek! Netjies en skoon en fantastiese uitsig! Alles wat jy benodig, is daar. Sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Desiree, baie dankie vir die goeie resensie en ook dat jy dit vir ander gaste sal aanbeveel. Groete, Corne

De Valle 57
Liezel R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese kuier!

Ons het ons tydjie by De Valle 57 beslis terdeë geniet. Dankie aan Corne vir die hartlike ontvangs en hulp al was dit telefonies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Liezel, ek is bly julle het die tydjie geniet by De Valle 57. Nogmaals dankie vir die goeie resensie. Groete, Corne

De Valle 57
Mariechen S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen S
Gesin met tieners

Super netjies en skoon met die mooiste uitsig.

Ons het heerlik gebly. Ons was goed ingelig oor elke detail. Woonstel was ongelooflik skoon en netjies. Dit het heerlik geruik ook. Daar was alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Mariechen, dankie vir jou vyf ster resensie en positiewe kommentaar oor die woonstel. groete, Corne

De Valle 57
Dalene S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, kan nie beter nie.

Ons kon nie oor enige iets kla nie, was uitstekend en prys beslis waarde vir geld. Eienaar het ons gekontak om te vra kort ons iets en is ons reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Dalene, baie dankie vir die 5 ster resensie!~ dit word opreg waardeer en hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Corne

De Valle 57
Aj C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj C
Gesin met klein kinders

Gesinsvakansie.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is gerieflik ingerig en daar is alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi AJ, dis altyd lekker om te hoor as my gaste lekke in De Valle 57 bly. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Corne

De Valle 57
Charlotte E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte E
Enkelreisiger

Perfekte plek vir 'n familie met kinders. Skoon, veilig en ongelooflike ligging.

Ongelooflike mooi huis en bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Charlotte, jou vyf-ster resensie word opreg waardeer! Hoop om julle gou weer te te sien! Groete, Corne

De Valle 57
Rochelle R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R

Amazing place.

The house is so awesome, just to relax and enjoy yourself with your family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Baie dankie Rochelle!

De Valle 57
Eden P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Baie netjiese woonstel met 'n mooi see-uitsig. Alles is in die woonstel wat mens benodig. Baie naby aan strand en die waterpark en omliggende plekkies. Puik diens van Corne, hy was ten alle tye beskikbaar en gehelp. Sal beslis weer by De Valle 57 kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hallo Eden, dis altyd lekke om 'n goeie resensie van my gaste te ontvang, baie dankie. Sien uit om julle gou weer te sien. Groete, Corne.

De Valle 57
Antoinette L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het, is daar, baie lekker gebly. Corné dankie vir jou vriendelikheid en hulpvaardigheid. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hallo Anoinette, baie dankie vir die 5 ster resensie!! Dis altyd lekker om te hoor dat my gaste baie lekker in De Valle 57 vakansie hou. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Corne :)

De Valle 57
Elsabe R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik gebly en gekuier.

Die woonstel is regtig pragtig. Baie netjies, skoon en dekor is so mooi. Goeie linne op die beddens. Als wat jy nodig het is daar. Jy stap letterlik oor die pad, verby waterpretpark en dan met trappe af tot op die strand. Die kompleks self het ook 'n swembad, dis baie lekker. Kompleks is so mooi versorg. Ons sal definitief weer wil gaan en beveel die woonstel vir enigeen aan. Baie dankie Corne, vir jou gasvryheid en dat ons Dinsdag later kon uitgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Elsabe, baie dankie vir die 5-ster resensie. Dit is altyd lekker om te hoor as my gaste lekker bly in De Valle 57, en ek hoop om julle gou weer te akkommodeer. Groete, Corne.

De Valle 57
Leezil R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezil R
Gesin met klein kinders

Beautiful place, super clean, lovely view, everthing you need. Tranquility at it's best.

We had a lovely stay at De Valle 57, the place is super clean and has a lovely view, so many things to do around the area. Definitely recommend De Valle 57 - cheap and worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Leezl, baie dankie vir die vyf ster resensie en ek is bly dat julle so lekker by De Valle 57 gebly het :)

De Valle 57
Inge T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge T
Saam met vriende

Absolutely fantastic.

De Valle 57 was fantastic. We absolutely loved every minute. The place was clean, and very accommodating. Everything was in place and the consultant checked in regularly. 5-star service. Will definitely recommend and go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Inge, thank you so much for the nice compliment as well as your 5-star review. Hope to see you soon again. Regards, Corne.

De Valle 57
Patrick M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en goed toegeruste eenheid.

Ons het ons verblyf baie geniet en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Patrick, ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die 5-ster resensie. Hoop om julle gou weer te akkommodeer. Groete, Corne.

De Valle 57
Sharon B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Gesin met tieners

Ligging uitstekend - woonstel baie gerieflik en pragtig.

Heerlik gekuier. Koffie in die oggend en wyntjie in die aand op die balkon terwyl jy vir die see kyk en luister. Sal definitief weer gebruik maak van die woonstel. Uiters gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi Sharon, ek is bly julle het lekker gebly by De Valle 57, en dankie vir jou vyf ster resensie. Ek hoop om julle gou weer te akkommodeer. Tot volgende keer, lekker bly. Groete, Corne Olivier.

De Valle 57
Jb B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jb B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie netjies, skoon. Als in orde. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hi JB,
Baie dankie vir die uitstekende resensie.
Hoop om jou sommer gou weer te sien by De Valle 57.
Groete,
Corne

De Valle 57
Hilda F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda F
Gesin met tieners

Pragtig, netjies, mooi see-uitsig.

Ek en my familie het by baie plekkies in Mosselbaai vakansie gehou, maar ons moet sê De Valle 57 is die beste. Dis naby die mall, 'n klipgooi weg van die waterplank en see af. Die ligging en die netheid is wat ek ook baie van hou. En Corne is baie baie vriendelik, hy laat jou sommer tuis voel. Ek raai De Valle aan vir enige mens wat lekker vakansie wil hou. Dis ook baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Valle 57 se terugvoer

Hallo Hilda, baie dankie vir die positiewe skrywe en die 5 ster gradering. Ek is bly dat julle lekker vakansie gehou het! Hoop om julle gou weer te sien.

De Valle 57
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Valle 57, Diazstrand, Strand Boulevard Wes, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfb489d886b34fb1fa2c50ef0adc8f3d8499597f1b02db5d0caa7a030203aac6c6cea98d77e3482549b419873514f6e3802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 57 De Valle, Daiz strand Beach Boulevard West 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.160255034134 22.108747405557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem