De Wildt 4x4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Krissy B - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful, cute little pub.
Hanno V - Okt 2023
Algehele gradering
Was lekker om vinnig van die stad uit te ontsnap.
Joseph R - Sep 2023
Algehele gradering
The place is so fantastic, quiet and clean. The staff are so helpful and communicate well with customers.
Brenda M - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was amazing.
Chanelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Clean and well maintained.
Vic V - Sep 2021
Algehele gradering
Prys per nag vir 'n 2x2 m tent met slegs 2 enkelbeddens en geen elektrisiteit is bietjie ergs.
Zandile M - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome, friendly staff, Covid19 compliant.
Andrew V - Aug 2019
Algehele gradering
Shady and clean.
Chantal P - Aug 2019
Algehele gradering
The accommodation is not value for money.
Lees meerDe Wildt 4x4 se terugvoer
Chantal,
Graag wil ek jou verwys na die algemene beskrywing van ons instansie. De Wildt 4x4 is 'n "overland", op toer in die bos tema. Daar was geen intensie om dit enigsins soos jou elke "bed en breakfast" te laat lyk nie. Alles in die eenhede is veronderstel om bosverwant te wees, soos om 'n romantiese koppie koffie op 'n gas stofie te geniet in erde bekers.
Ons het 2 wagte wat die terrein patrolleer, die elektriese heining om die perseel is gekoppel aan 'n hoof alarm. Die klein buzz alarmsisteem in die cabin is slegs daar vir wanneer die blou apies die cabin binne gaan.
Maar na dese, is ek steeds jammer dat julle nie die tydjie wat julle by ons spandeer het, nie geniet het nie.
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Lees meerDe Wildt 4x4 se terugvoer
Baie dankie dat u kennis neem, dit word op 'n daaglikse basis so gedoen vir al ons gaste.
Ons dra u terugvoer oor aan ons personeel. Dit is vir ons 'n voorreg om gaste soos julle te kan akkommodeer.
Alet S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en genotvol.
Bert K - Sep 2018
Algehele gradering
Baie duur vir ongerief.
- Kapasiteit: 194 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 56 Schietfontein, R513, Brits, 0251, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom