LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Zonnebloem Guest House | LekkeSlaap
+30

De Zonnebloem Guest House

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir De Zonnebloem Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Alida M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M
Gesin met tieners

Baie gasvrye eienaars.

Sal enige tyd weer by De Zonnebloem tuis gaan. Die verblyf het gevoel soos om by familie te kuier. Baie dankie.

Madelein W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Madelein W
Gesin met klein kinders

Glad nie 'n plesier nie!

Kamer hopeloos te beknop, toilet aan buitekant van kamer. Glad nie modern. Geen asblik nie. Honde en katte kom in kamer in. Het glad nie lekker gebly en sal dit vir niemand aanbeveel nie!

Esther N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gasvryheid nog ooit!

Ons het al baie plekke besoek, maar nog nooit sulke gasvryheid beleef nie. Tannie Joye en Oom Gert is sulke gasvrye mense en gaan uit hulle pad om die verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Liezel S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Gesin met klein kinders

Cheap, clean and homely.

It was perfect for our family of 3. easy to find, cheap, clean and neat.

Lucia C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia C
Gesin met klein kinders

Gasvry en vriendelik ontvang.

Baie dankie, ons het lekker geslaap na die lang, besige pad. Die tuin is pragtig en baie rustig.

Mcdonald G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mcdonald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Nie veel om te sê nie, het geen probleme ondervind nie. Lekker gebly.

Mel B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mel B
Gesin met klein kinders

Dit ervaar as 'n huis weg van die huis af.

Joey was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt.

Denise H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verlof.

Dit was vriendelike mense wat jou ontvang. My hondekinders het saam gereis en die honde het my honde aanvaar en die tuin gaan wys.

Edna H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ontspanne atmosfeer.

Eienaars het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en moeite is gedoen om dit vir ons so aangenaam moontlik te maak. Sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige gaste. Baie dankie julle is "tops".

Johan W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik gemaklik, maar nie in lyn met 'n oornagplekkie van dieselfde prys nie.

Vriendelike diens. Vars melk was nie in die kamer nie, ons moes dit in die kombuis gaan haal het. Die aand was parkering nie in die erf beskikbaar nie. Die toilet van ons kamer sit buite die kamer. Gerieflik, maar nie modern nie.

Alweda B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alweda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker !

Dankie vir 'n heerlike, warm bed op 'n koue winteraand. Heerlik!

Anemarie P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anemarie P
Gesin met klein kinders

Rustige, huislike verblyf!

Naby winkels. Rustig. Vriendelik mense.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Van Riebeeck Straat, , Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZDhlZWU1LTU5ZjUtNDA1YS1hNGY0LTAxNjczYTI5NzE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 8 Van Riebeeck Street Jordania 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.242811282227 28.315725791454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!