Deja Blue
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moira-straat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Deja Blue is 'n moderne, semi-losstaande woonstel in Struisbaai, naby die Kaap Agulhas Natuurreservaat. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met gemaklike koninggrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n skuifdeur wat na die stoep lei. Die badkamers het storte, toilette en wasbakke. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n asemrowende uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Deja Blue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Moira-straat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Deja Blue het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moira-straat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom