Del Su Me 17 Margate

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R200-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Del Su Me 17 Margate
This is our Rates during the year. The unit can sleeps max 6 guest. ) . DURING OUR HIGH SEASON MINIMUM STAY IS 5 NIGHTS. School Holidays minimum stay is 5 days. Long weekends - minimum stay is 3 days. Easter weekend 3 nights minimum stay. If you exceed the amount of guests (NO REFUND ON YOUR DEPOSIT AND WE CAN ASK YOU TO VACATE THE UNIT IMMEDIATELY) DUE TO PROBLEMS IN THE PAST (NO VISITORS ALLOWED AFTER 20H00 ) WE HAD PEOPLE STAYING OVER THE ENTIRE NIGHT BUT PRETENDING TO JUST BE VISITORS. THEREFORE IF ANY (PEOPLE ) MORE THAN 6 IN THE UNIT AFTER 20H00 , YOUR WILL NOT GET ANY REFUND AND WILL BE ASK TO VACATE IMMEDIATELY. CCTV CAMERA IN UNIT.

Op die Nippertjie-aanbod!*

*Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 12 Des 2019 tot 17 Des 2019.

Belasting en Ekstras
Besprekings vir een nag sal R290 meer as die geadverteerde tarief wees. Sien asseblief die seksie oor tariewe vir meer besonderhede oor minimumverblyf in spitsseisoene.

R1000 terugbetaalbare breekskade/sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar. Neem asb. kennis dat ons slegs kontant aanvaar vir jou balans van verblyf en breekskadedeposito.

Ongelukkig laat ons nie studente toe nie, tensy hulle 'n breekskadedeposito van R3000 betaal.

Geen dagbesoekers word toegelaat nie om te verhoed dat hulle oornag bly. Indien besoekers ná 20:00 bly, sal hulle gevra word om die perseel sonder 'n terugbetaling te verlaat.

Let wel: Ons vra nie 'n ekstra admin/skoonmaakfooi soos die meeste van die ander selfsorg-eenhede nie. Ons voel dis onnodig as gaste die plek netjies los. As jy egter besluit om jou potte, panne en borde vir ons los om skoon te maak, sal 'n fooi van R250 - R350 van jou deposito afgetrek word. As jy die vullissakke in die eenheid of op die balkon los, hef ons R100 per sak omrede die kompleks 'n spesifieke area vir al die sakke onder het. Moet asseblief nie die vullissakke op die balkon in die son los nie.

Die breekskadedeposito word slegs terugbetaal nadat die eenheid skoongemaak en inspeksie gehou is. Dit is gewoonlik 'n dag nadat jy die eenheid ontruim het. Geen terugbetalings op die dag van jou vertrek nie.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
120 tot 31 dae voor inklokdatum: 20% van deposito terugbetaalbaar.
30 tot 21 dae voor inklokdatum: 10% van deposito terugbetaalbaar.
20 dae of minder voor die inklokdatum: 0% van deposito terugbetaalbaar.

Gaste wat na Del Su Me 17 Margate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za