Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deluxe Flat 16 On Bree

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Jul 2023 tot 03 Aug 2023.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Jul 2023 tot 03 Aug 2023.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Bepalings en Voorwaardes:
- Let asb. daarop dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte gedurende spitsseisoen is.
- Die agent vereis jou kredietkaartbesonderhede en 'n deposito van 50% van die totale bedrag om die bespreking te bevestig.
- Die In The City-agentskap sal aan jou 'n tweede bevestiging stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en aan te dui hoe jy die balans moet betaal.
- Die In The City-agentskap vereis die balans voor die inklokdatum.
- Die In The City-agentskap vereis 'n kredietkaart-afdruk wanneer jy inklok wat hulle sal hou as 'n breekskadedeposito van 20%.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6794741eb022db4e446b99a08ee0cffc82328bbcb4bd7f8b9957273dfc909edeb863786bfa97b552c73feb3aef1db051aaec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Bree Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.9176646 18.4216848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem