Denmark Farm Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende verblyf. Sal weer gaan bly. 10 uit 10. Dis absolute prima verblyf. Alles is van hoë gehalte. Mooi, vriendelike ontvangs kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons is gasvry ontvang, het baie welkom gevoel en heerlik gebly. Die plaasomgewing was rustig en pragtig. Die woonstel is baie gerieflik ingerig en baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veruschka C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was rustig, skoon, so mooi en my seun het daai buite bad vreeslik geniet. Dit was fantasties. Die veld, die rustigheid, ons het nou wel net daar geslaap en moes vroeg weer vertrek, maar sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kos vir die siel en die moeë lywe na die roei. Ons het verskriklik lekker gebly. Nicolene en Andre was baie gasvry en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om moeite met ons te doen. Ons het alles gehad wat ons wou hê en meer. Die droëwors wat Andre maak is uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We had everything we needed and enjoyed the natural farm environment. Very peaceful. A wonderful farm experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie rustige veld verblyf. Baie rustige veld verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Toeganklik en naby die nasionale pad. Baie rustig met pragtige uitsig. Veral die sonsopkoms was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies, veilig, gasvry, mooi, rustig, regte prys. Ons het alles geniet. Alles is skoon en lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Rustig. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe394e9514086ec3cd022e573eccad122bde739d8d312033b6ca602c6310161ba62e4ff0a526f8cbc27894cee09cbbc9e3987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Denmark Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.053625964168 25.365667468919
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang