Dennehof Farm Guesthouse
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dennehof Plaas is op 'n werkende plaas buite Villiersdorp, langs die R43, op pad na Caledon geleë. Die plaas spog met 'n pragtige uitsig oor die Theewaterskloofdam en is ideaal vir natuurliefhebbers. Die rustigheid van plaaslewe, ongelooflike sonsondergange en plaasdiere kan slegs 'n uur se ry van Kaapstad af geniet word.
Dennehof Plaas bied selfsorgverblyf in 2 kothuise, Rosy Glow en Sundowner. Albei kothuise is elegant en simplisties. Die huisies is toegerus met alles om die verblyf gerieflik te maak. Elkeen het 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n braai-area.
Die plaas bied stap- en fietsryroetes, en daar is plaasdiere. Gaste kan roei op die dam, of op die jetty ontspan.
Dennehof Plaas is 'n veilige, ontspanne omgewing vir alle besoekers.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink Dennehof Farm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Villiersdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap