Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Desert Rose Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat op die eienaar se perseel in Boston, Bellville geleë is. Dit is naby restaurante, hospitale en besienswaardighede in die area.

Die eenslaapkamereenheid het 'n aparte ingang wat langs die hoofhuis is. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook stoorplek bo die wasbak vir gaste. Die eienaar betree soms die kombuisie om die wasmasjien te gebruik. Die kombuisie is dus 'n gedeelde area, maar word geskei van die hoofhuis deur 'n deur wat gesluit bly. Die eenheid het 'n gemaklike sitarea en 'n lessenaar waar gaste werk kan doen.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Desert Rose Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Desert Rose Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 7

Ligging

  • Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Desert Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90c94ca0ccbdb3196e7658e2ed5eaf1a7ba1067a62595bf968d2021ac51ae5b27b6bfedae6ea81e5d0b47311cc797fc817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Cleveland Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894268811492 18.621779533414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem