Devil's Peak Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Devil's Peak Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Vredehoek naby die Kaapse middestad. Die woonstel bied die ideale verblyf vir 'n paartjie en is lekker naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe.

Die woonstel is op die vyftiende verdieping en is volledig ingerig. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 'n aparte toilet met 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Die eetkamer en sitkamer langsaan bied gemaklike sitplek en het ook 'n TV met 'n Android-program, Kodi, wat gaste kan gebruik om films en reekse met die gratis WiFi te kyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die kompleks beskik oor 'n swembad vir volwassenes en kinders, 2 tennisbane en 1 muurbalbaan, 'n braai-area en 'n waskamer. Devil's Peak Views is naby kroeë, restaurante, Kunstekaapteater (Artscape), KIKS (CTICC), Kaapstadstadion, die V&A Waterfront en ander besienswaardighede in en naby die Kaapse middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by Devil's Peak Views sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Devil's Peak Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]