Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Strand Summer Holidays

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Diaz Strand Summer Holidays
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dalene Olivier O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene Olivier O

Heerlik, gerieflik. Baie lekker!

Ons het regtig baie lekker daar gebly, ruim leefarea en perfek geleë, kon stap waar ons wou wees. Sal Summer Holidays enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G
Gesin met tieners

Ruim, moderne eenheid. Baie veilig en luuks. Naby alles.

Baie gemaklik ingerig vir 'n heerlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize V
Gesin met tieners

Sentraal gelëe, ruim woonstel, goed toegerus.

Ongelukkig beteken die ligging op straatvlak blootstelling aan ontsettend baie verkeer en partytjie geraas tot baie laat in die aand. Die afrolvensterblindings is van so aard dat wanneer toegetrek moet venster ook toegemaak word anders kap die blindings die heeltyd. Dan is dit ongelukkig warm en bedompig. Dus of vars lug met vensters oop na die straat of privaatheid maar bedompig. Shutters of horisontale blindings sal baie help met die probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveel-singel, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdabdfd0e24d83b44ecbe7486118644e31ae65d4a7c573b43131b55b0b461689b9d723f8cda2d76141f7bc7e55366f43dc47f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Karveel Crescent Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.158306669376 22.108009359576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem