Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blokhuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Die Blokhuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lionel Reginald F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel Reginald F

Absoluut heerlik!

Ons was aangenaam verras om so 'n ruim, netjiese en goed toegeruste huis aan te tref. Ons was regtig beïndruk met die geriewe en fantastiese ligging van die huis in 'n baie veilige area en binne bereik van die winkels. Ons het die naweek terdeë geniet en veral die kinders was in hul noppies met die groot verskeidenheid bordspelletjies wat tot hul beskikking was. Ons het vir drie nagte bespreek en betaal en was met die oggend van ons vertrek vasgevang in Hermanus deurdat al die paaie terug Suid-Kaap toe afgesny was weens vloedskade. Ons het die vriendelike mense van Die Blokhuis gekontak vir 'n ekstra nag verblyf en ons is gratis gehuisves! Baie baie dankie vir julle onbaatsigtigheid Die Blokhuis, ons harte loop oor van dankbaarheid vir julle goedheid. Mag God julle oorvloedig seën met Sy liefde, Sy genade en Sy vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blokhuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer by die Blokhuis te verwelkom.
Vriendelike groete,
Die Blokhuis

Die Blokhuis
Annette S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annette S

Love Hermanus, pleasant stay.

However, a cleaning fee of R2500 was a bit over the top. The garden is a bit overgrown. Drop off box for the key needs to be replaced. Also, the initial fee was taken out from the credit card. The owners of the first house we tried, were not happy to rent out the house. So the deposit should not have been taken out of my account as the 1st house was not available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blokhuis se terugvoer

Hi Annette, we are happy to hear that you had a pleasant stay at The Blockhouse.
We would like to reply as follows to the issues you have raised:
We make use of a professional cleaning company to ensure a high standard of cleanliness. In this instance the total cleaning fee was R2848.80, of which almost 50% was for laundering towels and linen (8 adults). As for the garden, we accommodated you and your party on less than a day’s notice. We could not get a gardener in on such short notice and it was raining at the time. As for the key box, we will take that up with the property manager.
We also note a score of 1 for service. We provided several phone numbers where you could have contact us 24/7. In fact we invited you to do so in several whatsapps. This is a self-catering facility and we are not sure what further services you would have preferred. Kindly elaborate.

Kind regards

Sara

Die Blokhuis
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 54, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da3b7d9d10ad13a6cefb3b1af7a0674dea52d00a07a7984200302b06324f557b71cd1e8e922e7c520eebceb808fe2d6e8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 54 8th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405928033604 19.275692237591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem