Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Grys Deur

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Die Grys Deur
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Linda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and quiet with all necessary equipment.

Conveniently situated and quiet. Spacious and equipped with everything one needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin Y - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable. Excellent host.

We enjoyed De Kelders so much. Such a pretty place. And Die Grys Deur was the perfect place to come back to in the evening. Very comfortable and has everything you need. The host is very friendly. We loved our stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Grys Deur se terugvoer

Thank you, people. Loved to have you.

Die Grys Deur
Chris B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, maar baie warm gekry.

- Die warmwaterstel is gas en is bietjie problematies. Die badkamervenster is deurskynend en die blindings voor die venster is ook half deurskynend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thurlow Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thurlow Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig. Eienaar is baie vriendlik en behulpsaam.

Baie lekker gebly. Plek is skoon en baie netjies in gerug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, lekker en nog lekker vakansie gehou.

Pragtige netjiese plekkie met alles wat mens nodig het op vakansie. Beste gasheer en vrou, wat nooit geskroom het om te help nie. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met vriende

Loads of fun.

It was great staying at the place. The host was extremely friendly and welcoming. The room was very clean and well equipped to deal with load shedding. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig.

Was gerieflik met wit beddegoed en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus.

Dit is lekker geleë. Ek het lekker geslaap en die warmwatersorg was amazing, want dit was lekker koud buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive G
Saam met vriende

Awesome and friendly.

We got stranded in Gansbaai with the road closures due to the rain and Andrew was kind enough to let us stay another evening without payment. I would really recommend staying here on your next visit to Gansbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige oornagverblyf in 'n rustige area.

Andrew het ons ontvang. Ek was baie bly om die diefwering te sien. Daar is ook 'n alarm en 'n paniekknoppie. Die groot yskas/vrieskas was 'n aangename verrassing (ek het nie gesukkel om plek te kry vir ons koue goed nie). Die bed was ongelooflik gemaklik. Dit was lekker om toegang tot goeie WiFi te hê. Ek beplan om langer te bly volgende keer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whilmine V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whilmine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, die gasheer het ons dadelik tuis laat voel en ons het die vriendelike diens baie waardeer.

Die mense van Gansbaai in geheel is baie vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Dit is 'n baie mooi selfsorgeenheid, skoon en stylvol. Ons het 'n warme ontvangs gehet, die gasheer en sy vrou is baie liefdevol, en ja regtig die lekkers was 'n pragtige idea. Dit was 'n koue naweek, maar hulle het seker gemaak ons het genoeg warme linne en droë handdoeke. Ek sal wil weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie V
Saam met vriende

Perfekte oornagstop vir reisigers!

'n Netjiese, goed toegeruste selfsorg-eenheid. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer! Handdoeke beskikbaar. Die sjokoladelekkers was 'n bonus! Kan die verblyf aanbeveel. WiFi beskikbaar! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Grys Deur se terugvoer

Dankie julle twee. Ons was bly om julle te ontvang.

Die Grys Deur
Martin D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat. We enjoyed our stay.

I would recommend it to anyone, owners are very kind and friendly. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Woonstel was perfek. Andrew was ‘n superhost gewees. Die stoepie met die bankie terwyl ons braai, was lekker. Goeie WiFi-opvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Grys Deur se terugvoer

Baie dankie vir goeie resensie. Hoop om in toekoms julle weer te ontvang.

Die Grys Deur
Michealene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michealene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, alles wat nodig is vir 'n wegbreek en 'n rustige omgewing.

Die gasheer en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam. hulle was buite sig, maar ons kon hul gevra het vir hulp of as ons iets nodig gehad het. Die see is stap afstand van hul huis, maar nie sigbaar vanaf die huis nie. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirlingstraat 28, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf08d4ea51bc373b5034d6b7d884c9f495190a7667cecf3f98ec95ffcb586dc047518b9d45030348eb83bb1572c4c859153f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 28 Stirling Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.560072385042 19.361628793593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem