Sutherland Akkommodasie by Die Heks se Huis | LekkeSlaap
+57
+57

Die Heks se Huis

  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northumberland-straat 28 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Heks se Huis: Luna is 'n gesellige kothuis wat in Sutherland geleë is. Dié dorpie is bekend vir van die wêreld se helderste en donkerste nagte, hoofsaaklik omdat dit so afgeleë is en 1 458 m bo seespieël is. Daarom het Sutherland die Suid-Afrikaanse Sterrewag se teleskope wat die Suidelike Afrikaanse Groot Teleskoop (SALT), die grootste enkel-optiese teleskoop in die Suidelike Halfrond, insluit.

Dié plattelandse kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 1 badkamer. Daar is 4 gemaklike beddens in die solderarea en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kothuis het ook 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Selfoonsein is beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n braai-area buite, ideaal vir die somer en sterrekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 49 resensies vir Die Heks se Huis
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Northumberland-straat 28 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Heks se Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northumberland-straat 28 , Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMDIrNJmPSwb5KV6hJkyb3k1tZyzm7EEHssHfX81300tETILqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -32.392954063987 20.660991250332
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za