+70
Selfsorg in Sutherland

Die Heks se Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 442 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Hein S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Net stilte en gerief by die Heks se Huis. Marita het ons 'n vriendelike en hartlike verwelkom en ons by die eenheid ontmoet. Sy was dadelik bereid om advies te gee oor die roetes na Sutherland (beste roete na Sutherland is beslis via die N1 vanaf Matjiesfontein) asook die eetplekke in die dorp. Sy het ook die storie agter die naam "Die Heks se Huis" gedeel, wat baie interessant was. Ons het 2 eenhede bespreek en beide was goed ingerig met alles wat 'n mens benodig vir oornag of selfs 'n langer verblyf. Skoon en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Sutherland en stapafstand van die planetarium, die historiese kerk en ander besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Hein, baie dankie vir julle pragtige terugvoer oor julle verblyf by Die Heks se Huis, Sutherland. Ek is bly dat my raad van hulp was met die beplanning van julle roete - ons gaste se veiligheid is vir ons van baie groot belang. Uit julle terugvoer kan ek sien dat julle beslis die heel beste gemaak het van julle besoek aan Sutherland en Die Heks se Huis - julle moet weer eendag hier kom inloer. Om julle hier te kon verwelkom, was net 'n plesier.

Winnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Thank you to a caring and kind host. We have stayed at Die Heks se Huis before, which speaks for our recommendation. This time, I want to thank the host for going beyond the normal degree of service to help us. We got a flat 21 km out of town in a remote location at sunset. The host organised a tow, waited for us to arrive safely, and helped us unload our belongings. If I could give 8 stars for service, I would. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Winnie, you and your husband are very close to our hearts, and when you experienced problems with your vehicle, it was important to us to send help and get you here as soon as possible. I am glad that Michiel from JWL Motors was able to assist on such short notice, and that it was still possible to arrange with Sutherland Hotel at such a late hour to prepare something for you to eat. We will see you again, and I am looking forward to your return.

Bevan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig. Ja, ons het lekker gebly in Sutherland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Netjies. Gemaklik. Ons het ons oornag daar vreeslik geniet! Lekker gebraai en kon klere was. Heerlik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Monique, baie dankie vir julle mooi terugvoer oor julle verblyf by Die Heks se Huis, Sutherland. Dit was net 'n plesier om julle te kon help met julle wasgoedjies sodat julle weer die pad kon vat met skoon klere. Dit is vir ons baie belangrik om ons gaste te help waar moontlik en wanneer ons kan omdat ons dorpie nie al die geriewe van 'n groot dorp bied nie (soos bv. 'n plek waar gaste gou 'n paar goedjies kan was nie ens.). So, ons gaste se geluk met hulle besoek, bly ons plesier.

Alma K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie lekker! Dit was beslis 'n lekker bly. Sentraal geleë en binne loopafstand van Planetarium en restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Alma, dankie dat julle by ons kom kuier het. Ons het julle baie geniet en waardeer julle terugvoer opreg.

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustige wegbreek. Rustig en stil. Marital het ons sommer baie gou laat tuis voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Belinda, baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon verwelkom en tuis te laat voel. Dit is altyd lekker om gaste soos julle hier te kan ontvang.

Riekelt D
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Can really recommend this place. Wonderful place. Host friendly and attentive. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Die Heks se Huis
Thank you so much for your wonderful and positive feedback on your recent stay at Die Heks se Huis, Sutherland. It was great having you here, and we can see that you definitely enjoyed your visit to our small Karoo town. Happy guests are what we strive for at Die Heks se Huis - and your feedback warms our hearts.

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Rustig, netjies met goeie ligging. Mooi, netjiese verblyf met voldoende basiese geriewe en vriendelike, behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Awesome plek. Baie lekker gebly. Sal enige tyd daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire P
1 nag
5.0
Des 2025

The cottages have everything one needs. Thoroughly enjoyed our stay. Rustic and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Claire, thank you so much for your beautiful feedback. We are always happy when guests share their experiences with us, showing their happiness through their feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 442

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 092
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 092
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 092
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Northumberland Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f2ae7523c669a82ad1ec3d527fa7a7a074d07589db4b9f192a2434e14cbeb352b94bea0d57259498480274ce343216063f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 092 per nag (plek vir 2) 442 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.392954063987 20.660991250332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang