Die Heks se Huis
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Heks se Huis is 'n gesellige kothuis wat in Sutherland geleë is. Dié dorpie is bekend vir van die wêreld se helderste en donkerste nagte, hoofsaaklik omdat dit so afgeleë is en 1 458 m bo seespieël is. Daarom het Sutherland die Suid-Afrikaanse Sterrewag se teleskope wat die Suidelike Afrikaanse Groot Teleskoop (SALT), die grootste enkel-optiese teleskoop in die Suidelike Halfrond, insluit.
Verblyf is in 9 eenhede beskikbaar en is geskik vir tot 22 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer emt 'n stort, 'n sitarea, kaggel en 'n kombuisie.
Geriewe op die perseel sluit parkeerplek en 'n braai-area in, en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Nabygeleë aktiwiteite sluit wildkyk, perdry, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Heks se Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom