Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kleihuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Die Kleihuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marie T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Gesin met tieners

As jy hou van die natuur is hierdie vir jou. Lieflik! Baie unieke ervaring.

Skoon, netjies, alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy hou van die skoonheid van die bos, is dit vir seker 'n blyplek vir jou.

Heerlike wegbreek vir 'n paar dae, omring deur die natuur. Honde vriendelik. Ons was bederf met baie lekker plaasmelk en beskuit. Wonderlike leesstof. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Gesin met tieners

Ons besoek aan die Kleihuis was 'n lafenis vir die siel.

Die Kleihuis, met sy pragtige uitsigte, is 'n lafenis vir die siel waar 'n mens naby aan die natuur kan leef. Ons kan die Kleihuis beslis aanbeveel! Ons is spyt dat ons nie langer kon bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kleihuis se terugvoer

Dankie, julle! Kom kuier gerus weer!

Die Kleihuis
Mark S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

An off grid guest house with a difference and good taste.

Unexpected beauty and a pleasant surprise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kleihuis se terugvoer

Thank you, Mark! It was a pleasure to host you and your family. Good luck in Australia!

Die Kleihuis
Samantha A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, quiet and peaceful. Wonderful place for birding, and to be with nature.

Lovely cob house, stylishly decorated with luxurious touches. Well-equipped kitchen, fireplace in the main bedroom/ lounge, and fragrant hand-made soap add to the stunning house and location. It is immersed in nature, a beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kleihuis se terugvoer

It was a pleasure to host you! Bon voyage in Africa!

Die Kleihuis
Wynne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynne B
Gesin met tieners

Charming, rustic, serene.

Perfect home to relax and be close to all activities. Hannes and Nina are welcoming hosts. Be sure to check out their country market shop. There is awesome fresh and natural produce. The Duck eggs are a must. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kleihuis se terugvoer

Thank you Wynne and co. Loved hosting you. Thanks for the mention of Floreer as well. Those duck eggs are truly next level. Take care and please come visit again, Nina and Hannes.

Die Kleihuis
Fiona D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona D
Saam met vriende

Wonderlike Natuurskoon!

Besondere ervaring. 'n Moet vir natuur liefhebbers. Uitsig is ongelooflik. Baie oulik uitgelê. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kleihuis se terugvoer

Baie dankie, Fiona. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Kom kuier gou weer. Nina & Hannes

Die Kleihuis
Karlie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlie D
Gesin met tieners

Wow en fantasties! Was die toppunt van ons toer.

Die mooi uitsig en al die fynste detail van die eenheid en al sy afdelings is 'n wonder, dit ons byna ure geneem om alles te bekyk en verwonder. Die eienaars was vreeslik vriendelik en op elke gebied ons bygestaan om ons gelukkig te hou. Gerieflik geslaap, skoon lekker beddegoed. Geen foute sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kleihuis se terugvoer

Dankie, Karlie! Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer in heerlike Hoekwil. Nina & Hannes

Die Kleihuis
Luani B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, unieke plek. Ligging baie sentraal met fantastiese uitsig. Dit was bietjie moeilik om die plek in die donker te vind, geen naambord.

Wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantshoekweg 192, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA950f732d0ee5aa12b9cfa3ac9db4df5bbd0c76008a27f73a160b6ed4287d0b66438cc781c9d60a068535fb71099551a7bca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 192 Oliphantshoek Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981895906809 22.638643610851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem