Die Kliphuis
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R364, Groot Patrysvlei Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Kliphuis is op 'n sitrusplaas net 5 km van Clanwilliam af en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste.
Hierdie ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het plafonwaaiers en elke kamer het 2 driekwartbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 gaste geniet en daar is lugversorging in die leefarea. Gaste kan ook in die sitarea by die kaggel ontspan. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket in hierdie area beskikbaar.
Daar is 'n vuurput en 'n ingeboude sitarea buite, asook 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan voetslaan en hul eie bergfietse saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Kliphuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lenandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 3
Ligging
- Langs die R364, Groot Patrysvlei Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R364, Groot Patrysvlei Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom