Die Kliphuis Restaurant en Herberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Kliphuis Restaurant en Herberg bied B&B-verblyf en is in die buitewyke van die dorpie Fraserburg geleë.

Verblyf by Die Kliphuis Restaurant en Herberg bestaan uit 10 uniek versierde kamers. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met elektriese komberse en 'n en suite-badkamer. 'n Paar van die kamers het 'n TV met 'n Open View-dekodeerder en al die kamers het koffie- en teemaakgeriewe. Waaiers word in die somer voorsien en verwarmers in die winter.

Ontbyt word in die restaurant op die perseel bedien en ander heerlike, plattelandse maaltye kan ook bestel word. Die gastehuis spog met 'n swembad, braaigeriewe en 'n kroeg met genoeg voorraad.

Die Kliphuis Restaurant en Herberg kan ook voorsiening maak vir konferensies of spesiale geleenthede, soos troues. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Kliphuis Restaurant En Herberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R966 per nag (plek vir )

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]