Die Koppie Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Koppie Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in Prieska en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Die dorpie is aan die voet van die Doringberg en bied verskeie natuurlike en historiese besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 4 en suite-kamers, elk met 'n privaat ingang. Die smaakvol versierde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en sommige kamers het 'n enkelbed vir 'n derde gas.

Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad of ontspan in die tuin. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde braai-area, lapa en veilige parkeerplek op die perseel.

Besoekers aan die area kan die Prieska Museum en Ria Huysamen Aalwyntuin besoek of daguitstappies na die Karoo Gariepbewarea of die Rolfontein Natuurreservaat geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Koppie Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false