Die Meerkat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Suricata
- Selfsorg
- Meerkat Oase
- Selfsorg
- Stokstert
- Selfsorg
Huisreëls
Hout en Blitz is te koop op die perseel. CAO Biltong Online se produkte is ook te koop op die perseel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom