Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pastorie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 43 resensies vir Die Pastorie
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jolanda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie en lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n ideale oornagplek vir ons. Ons het duidelike instruksies vir die sleutels gekry, so kon ons dadelik inboek sonder enige moeite. Kommunikasie was uitstekend. Die Pastorie is 'n mooi plek. Dankie vir die verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, but dated place. Needs some upkeep and updating. But would recommend.

It's quite outdated and the condition is very worn. The duvet is old, the aircon leaks, the basin in our room was rusty and wouldn't drain, so water collected. The carpets need a deep clean desperately. Our daughter crawls, and she was brown with dirt crawling around the room. It's a lovely quaint stay but needs an update and some upkeep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matt M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Matt M
Saam met vriende

Nice and quaint.

The stay was lovely, the room was nice. The only problem was the bathroom, which we felt was a bit impractical, especially if you are not with a partner but rather with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Thank you for the good review, Matt. You are most welcome next time. I recommend that you book a room with a private bathroom or en suite, and not a room with an in-room bathroom as the description for the room you booked stated. So sorry for the inconvenience.

Die Pastorie
Michelle F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Gesin met tieners

Quiet, relaxing, chilled, peaceful.

The stay at Die Pastorie was a home away from home. Aesthetically pleasing decor in each bedroom and bathroom. The farmstyle kitchen offers a breathtaking view of Caledon Valley, not forgetting a dip in the pool to unwind on a hot day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Always welcome. Thanks.

Die Pastorie
Melissa C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa C
Saam met vriende

Ons het die hele eenheid saam vriende uitgehuur en het gerieflik saam gebly.

Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik dat elke kamer sy eie en suite het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aashim B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Aashim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, but needs some TLC.

Beautiful place, location is perfect, the place needs some TLC, the views from the place are incredible, place is good for an overnight stay, parking was on the street, which is not something I like.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Good day Aashim, most thankful for your response. It will help me if you explain what you mean by TLC. We try to keep it simple and clutter free although my style is kind of earthy and rustic. Kind regards, Hanneke.

Die Pastorie
Chris H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Enkelreisiger

Perfek vir oornag.

Plek is netjies, maar sal binnekort onderhoud benodig. Anders as dit is dit waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olav W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Olav W
Besigheidsreis

Goed genoeg vir oornag.

Baie lekker bed en stort, skoon met goeie WiFi. Kort dalk 'n gemakstoel in kamer of plek waar jy op skootrekenaar kan werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Baie dankie Olav vir opbouende kommentaar. Gaan die behoefte dadelik aanspreek.

Die Pastorie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia S
Saam met vriende

Lovely place and good value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Philip D
Enkelreisiger

Heel skaflik.

Ek dink vir 'n groep is dit ideaal. Vir 'n enkelreisiger skaflik. Die pluspunte is dis baie netjies en meer as groot genoeg. Die mense is vriendelik en daar is genoegsame geriewe in die kamer. Aan die ander kant, die snelweg oorkant die pad kan dalk sommiges steur in hulle slaap, en die wifi is nie regtig bruikbaar nie. Voertuie slaap in die pad buite, maar dit blyk dis normaal vir die area - ons stadsmense mis dalk bietjie uit met dit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette B
Saam met vriende

Lekker geslaap, sal dit hoogs aanbeveel.

Mooi plekkie, alles in kamer wat jy nodig het. Sal Die Pastorie hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Die Pastorie
Arno D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie behulpsaam en plek was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christof B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Eienaars baie vriendelik!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Altyd baie welkom.

Die Pastorie
Alba M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, maar nie afgerond nie.

Hulel kommunikasie was baie goed. Die sitkamer is mooi gemaak, asook my kamer se eerste indruk was baie goed. Die dinge wat vir my nie aanvaarbaar was nie is die spieël wat in die kas staan - ek kan op geen manier my behoorlik in die spieël sien nie. Die spieëls by die wasbakke was weer te laag vir my man - dit kan net dwars gedraai word dan sal hy ook sy gesig kan sien sonder om te moet buig. Die bedliggies se drade is gevaarlik. Ek was opgewonde om te kon bad, maar daar staan hulle het waterbeperkings wat nie waar is nie. Ek wou iets in 'n laai sit, maar die laaie is nie skoon nie. Dit is jammer, want daar is verder baie moeite gedoen en het baie potensiaal. Ek is 'n ligte slaper en die N2 se voertuie het my gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Gesin met tieners

Awie en Heneke was baie vriendelik en meer as bereid om te help.

Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Altyd welkom.

Die Pastorie
Carmen F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was gorgeous.

Guest house was very neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline R

Lovely.

Checking in was very efficient and the overall accommodation was lovely. The host let me park in their garage and also gracefully let me check out later as I had to wait for my daughter until late afternoon. Very kind! I would recommend that the couple of windows which are unable to close be fixed - there was a gusty, howling wind on our first night causing a most chilly draft in the room. We were diving for the covers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie R

Het net oornag maar was baie beïndruk met netheid van kamers.

In my kamer was die ligging van die toilet ietwat onprakties want die een kant was direk teenaan die muur! Vir die prys was dit rêrig voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurice C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maurice C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddelde gemaklike akkommodasie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan D
Gesin met klein kinders

Was lekker, bad werk nie en die "bidet" werk ook nie. Hulle dreineer nie.

Dit was rêrig teleurstellend. Ons was nie in kennis gestel dat dit stukkend is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Die bad se prop is ingewikkeld en die skoonmakers sit dit foutief terug. Sal kyk na die bidet. Ons was nie bewus dat daar n probleem is nie. Dankie vir die inligting.

Die Pastorie
Tatum L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tatum L
Gesin met klein kinders

Perfect location for a quick stay but not for a vacation.

The accommodation was really good but it was definitely not what we had in mind for our holiday. The guesthouse was not suited to our needs for the length of stay and amount of people (8 plus kids). No washing up facilities besides a small basin, there was no balcony which we could comfortably sit outside and the games room was advertised but not accessible because of guests that previously broke the pool table - we were quite excited for the games room and were not made aware that it wouldn't be available beforehand. This house is more suited for a quick overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F
Enkelreisiger

Uitstekende diens.

Baie vriendelike ontvangs, uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het vir die prys nie.

Die kamer was skoon, maar vir die prys het ons bietjie meet verwag. Die ligging langs die snelweg het my slaap bietjie aangetas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivette D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ivette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegste waarde vir geld ooit.

Ek het in Kamer 2 tuisgegaan. Die toilet het gelek en 'n opgerolde handdoek is deur die eienaar gebruik om die lekkende riool op te vang wat veroorsaak dat die hele kamer ruik na urine. Die dubbel bed was so groot soos 'n 3/4 bed. Geen veilige parkering. Geen privaatheid tensy jy die hele huis bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Die loodgieter het die probleem die eerste keer nie suksesvol opgelos nie. Na 'n tweede uitroep is dit nou herstel. Die dubbelbed is standaard grootte en veilige parkering is in die garage beskikbaar op versoek. So jammer dat die gas 'n slegte ervaring gehad het en dit nie persoonlik met ons uitgeklaar het nie dan kon ons help.

Die Pastorie
Nicolette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

Ons beveel die Pastorie hoogs aan.

Die Pastorie is in 'n ander klas. Ons was 'n groot groep en dit was 'n plesier om elkeen ons eie spasie te hê. Alles is net so goed nagedink en ons kon ook saam kuier as 'n groep. Ons gaan weer die Pastorie besoek. Hierdie plekkie is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Baie dankie. Dis ons plesier om dit vir mense lekker te maak. Kom asb weer.

Die Pastorie
Tertius F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties en baie ruim kamer. Ook baie leesstof.

Dit was absoluut fantasties en baie vriendelike mense. Die kamer was baie lekker ruim en daar is genoeg boeke om jou heeldag besig te hou. Dit is ook veilig om jou voertuig buite te los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla Z - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karla Z

Baie aangenaam.

Die groot kamer (luxury unit) se stort is verstop, niemand het ons van dit gesê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Die gaste na hulle het dit gerapporteer. Ons kon dit toe regmaak. Baie dankie.

Die Pastorie
Cobien D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobien D

Voel of jy in 'n gallery bly.

Ons is vriendelike aanwysings en inligting gestuur deur gasheer Awie en gasvrou Hanneke, en ook hartlik ontvang. Die leef- en slaapareas is pragtig en bied die allermooiste uitsig oor Caledon. Daar is 'n ruim leefarea en lekker dinge ook om te doen in Caledon, onder andere die warmwaterbronne. Werklik 'n pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Baie dankie. Jy laat my hart warm klop. Ons wil graag dat dit soos huis voel.

Die Pastorie
Maritza S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S
Enkelreisiger

Baie skoon en netjese kamer, eienaars was regtig baie vriendelik.

Eienaars was baie vriendelik, kamer was netjies en skoon. Huis was pragtig gewees, en 'n plesier om in te bly. Ek kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Die Pastorie
Mareli D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dit is die derde keer wat ons in Caledon oorbly vir 'n troue, 1ste keer by Die Pastorie en ons sal vir seker in die toekoms nie verder as Die Pastorie soek nie. Great gastehuis, netjies, mooi, skoon en het heerlik warm geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer. Altyd welkom.

Die Pastorie
Antoinette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gesellig.

Baie lekker verblyf met vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita R
Saam met vriende

Baie mooi huis en meubels.

Ek sal beslis die Pastorie aanbeveel vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, ruim woning.

Die pastorie is 'n netjiese, ruim woning. Daar is 'n lekker braai-area vir gaste wat langer bly, asook swembad. Maar ongelukkig was ons badkamer apart van die kamer wat dit baie ongemaklik gehad het. Vir diegene wat lig slaap, sal verkeer (hoofweg reg langs huis) 'n slapelose nag besorg! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil P
Gesin met klein kinders

Awesome

Wel Pastorie se ontvangs was eerste klas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir die geld nie.

Was teleurgesteld met toestand van gastehuis. Lyk en voel nie skoon en netjies nie! Kaste is met cable ties toegesluit. Lyk of eienaars nog daar woon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Baie jammer dat die gaste 'n teleurstellende ervaring gehad het. Die gaste het 2.5 uur voor die inboek tyd arriveer sonder om vooraf te reël. Ons was nog besig om skoon te maak aangesien daar gaste was die vorige aand.

Die kas wat gesluit is word gebruik om ekstra linne te stoor. Daar is wel 'n ander kas beskikbaar vir gaste se gebruik. Die kamers word slegs gebruik vir gaste en word nie op 'n permanente basis bewoon nie. Ons tarief is ook van die goedkoopste op Caledon.

Jammer oor die teleurstelling.

Die Pastorie
Cheryl H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H
Gesin met tieners

Asemrowend.

Ons het baie lekker gebly en kinders was nie deel van plan nie, maar planne het verander en ons moes hulle saamneem. Met die eerste intrap sak kleinman af en sê "Mommy this is the best guesthouse ever". Sal met graagte aanbeveel. Kindervriendelik en gerieflik en billik. Baie dankie, oom en tannie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Beste Cheryl,

Kom kuier gerus weer, julle is altyd welkom.

Die Pastorie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia B
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, voel of ons in ons eie huis oornag het. Baie mooi plek.

Lieflik, goed ingerig, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Ek is bly dit was vir julle 'n aangename ervaring. Julle is altyd welkom. Hanneke

Die Pastorie
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza W
Saam met vriende

Lovely, homely stay.

To be honest we didnt realise when booking that we would be staying in someone's home, but it was so warm and the home is lovely and the accommodation was comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pastorie se terugvoer

Thank you. You are welcome.

Die Pastorie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindestraat 20, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8819bccf690f00248c141008a11cbe0253da7844130341843f567cf66e744ede5b71299be9f9e0b526a6dff10808973e09d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 43 5 1 4 20 Linde Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.227101169807 19.420875012875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem