Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pienk Deur

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fleur Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Die Pienk Deur
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nicole J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J
Enkelreisiger

Die lekkerste bly ooit!

Dit was baie lieflik en die ontvangs was vriendelik. Ek sal definitief weer bespreek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met vriende

Bekostigbare en gerieflike verblyf.

Kon nie vra vir 'n beter gasvrou as Fleur nie; vanaf die oomblik wat ons daar aangekom het, tot die oggend van ons vertrek het sy uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ek sal beslis die akkommodasie aanbeveel en sal weer daar gaan bly in die toekoms. Dit was soos om by 'n vriendin aan huis te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Wat 'n plesier en voorreg was dit nie om vir Sonja en haar vriendin te huis vir die naweek nie. Ek was sommer teleurgestel toe die tyd aangebreek het toe hulle moes ry. Regte huis mense met geen fieterjasies nie. Sal hulle met ope hart aanbeveel vir enige akkommodasie. Ek hoop hulle kom weer by my kuier!

Die Pienk Deur
Nico S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Enkelreisiger

Sal weer daar aandoen as ek in die omgewing is.

Baie gasvrye ontvangs, rustige en veilige omgewing, maklik om te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Hallo Nico, dankie vir jou resensie. Ek is bly jy het jou verblyf geniet en sal jou enige tyd weer ontvang wanneer jy in die omgewing is.

Die Pienk Deur
Nicolaas T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Lekker gebly met baie vriendelike, behulpsame gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Dit was plesier om julle by my te huisves. Julle is gemaklike gaste en het my plek skoon en netjies gelaat.

Die Pienk Deur
Nigel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en lekker.

Baie geniet dit saam met Tannie. Dankie vir die mooi skoon kamer. Ons sal enige tyd weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Dit was 'n absolute groot plesier om julle by my te huisves. Julle is gemaklike gaste en het my plek skoon en netjies gelaat. Ek kan julle sterk aanbeveel vir enige ander gaste en sal hulle enige tyd terug verwelkom!

Die Pienk Deur
Mari B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Enkelreisiger

Baie gasvrye ontvangs.

Die kamer is baie gerieflik en netjies. Fleur het uit haar pad gegaan in 'n moeilike week sonder krag en water in Caledon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Marié dit was vir my 'n groot plesier om jou te huisves. Jy was 'n baie verstaanbare gas en is enige tyd welkom.

Die Pienk Deur
Adriaan O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ideale gastekamer met topklas gasvryheid.

Ons het baie lekker in Fleur se gastekamer gebly. Fleur is baie gasvry en het dadelik vir ons 'n drankie aangebied toe sy hoor dat ons lank op die pad was. Die kamer is baie skoon, die bed is baie gemaklik, en die beddegoed is kwaliteit. Die sjokolade op die bed was 'n aangename verrassing! Die area is veilig en sentraal, so ons het sommer in die aand na die restaurant geloop. Ons sien reeds uit na ons volgende vakansie in Caledon by Fleur se Pienk Deur-gastekamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Goeiemiddag Adriaan.
Dit was vir my hier by Die Pienk Deur baie aangenaam en 'n voorreg om julle vir 2 aande te kon huisves. Julle is 2 pragtige opbouende jong mense met baie goeie waardes en interessante geselskap. Julle is die ideale gaste vir enige gasvrou. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Tannie Fleur

Die Pienk Deur
Suzan J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Suzan J

Ongerieflik, sal nooit weer soontoe gaan nie.

Dit is asof jy familie kuier. Jy kry 'n kamer en daar is geen gerief nie. Geen televisie nie. Geen bad kamer binne in die kamer nie. Geen kombuis fasiliteite nie. Dit is verskriklik om so plek in te bly. Ek het vroeër uitgeboek. Ek het liewer verkies om my planne te verkort as om daar langer te bly. Ek het Sondag-middag 13:00 uitgeboek en teruggery huis toe waar my huis baie meer gemaklik en lekker is. Nooit weer nie. Daar is nie aircon in die kamer nie. Die plek is vuurwarm. My geld het ek gemors. Baie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Beste Suzan

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is baie jammer om te lees van jou slegte ervaring hier. Ek verstaan dat die geriewe wat jy noem vir jou belangrik is, hoewel ek graag vir jou wil uitwys dat my akkommodasie gelys is sonder 'n TV, lugversorging, 'n en-suite badkamer en 'n eksklusiewe kombuis. Soos gelys is daar wel 'n badkamer vir jou uitsluitlike gebruik en gemeenskaplike kombuis-fasiliteite. Hoewel dit nie so gelys is nie is daar wel 'n waaier in die gastekamer. Omdat die gastekamer so adverteer word, is dit vir my egter moeilik om jou teleurstelling te verstaan. Ek sou voorstel dat jy met jou volgende bespreking deur die advertensie sal lees voor jy die bespreking maak. Dit is vir my hartseer dat jy nie met jou teleurstelling na my toe te gekom het nie. Ek sou jou graag gehelp het met alternatiewe akkommodasie.
Groete en'n voorspoedige 2023,
Fleur

Die Pienk Deur
Neal H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neal H

Ons het die kuier daar baie geniet, dit is rustig.

Die kamer is netjies ingerig dit is 'n baie rustige omgewing en die ligging is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Hallo Neal, dit was vir my 'n groot plesier om julle te huisves en julle is te enige tyd welkom om weer te kom. Voorspoed vir 2023.

Die Pienk Deur
Salomie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gasvry, waarde vir geld.

Baie lekker geslaap by Die Pienk Deur. Fleur is baie gaaf en ons sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Pienk Deur se terugvoer

Hallo Salomie
Ek is baie bly julle het die kuier in Caledon en omliggende plekke geniet het en dat julle lekker geslaap by Die Pienk Deur.

Die Pienk Deur
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upingtonstraat 23, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd62228c7166b6f33b255b36c7b7d9832d42a1f57825da0406317cbfbabb5773847e42be7b97c2c3fe441e94f9053bea554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 23 Upington Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232664740347 19.425188419643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem