Die Pophuis Hoekie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies en pragtige tuin. Personeel vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies en pragtige tuin. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag
5.0
Okt 2025

Lekker oornag. Baie gerieflik en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en vriendelik. Ons het baie lekker geslaap en kon die volgende dag ons reis voortsit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Als wat ons nodig gehad het vir ons oornag. Netjies, skoon en gemaklik. Als wat ons nodig gehad het vir ons oornag. Netjies, skoon en gemaklik. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
1 nag
5.0
Okt 2025

Ruim eenheid met alles wat jy nodig het en meer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie sentraal geleë. Vriendelike ontvangs. Alles was gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het gebly. Ons het gebly. Die elektriese komberse tydens die erge koue was 'n fantastiese bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie dankbaar vir die elektriese komberse op die beddens! Lekker op die platteland!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful Karoo hospitality. Even though we booked on short notice on a Sunday, and would only arrive at 21:00, our booking was handled with friendliness and care. We stayed in Kalbassie. The chalet was clean and neat and just what we needed for rest after the long drive. The staff are friendly and very helpful. The peaceful location was good for a good night's rest. I can recommend Die Pophuis Hoekie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Skoon en netjies. Eenheid was skoon en netjies. Vriendelik ontvang. Die waterpompie langs die eenheid het bietjie gepla, maar verder was alles in orde. Daar is ook 'n bietjie waterschade in die kombuis wat aandag benodig in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MjNkYzIwLWE5YTItNDQzOC05MTY4LTVmNWRiZGY5OTVmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 271 5 1 5 89-93 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.402394291987 23.105940520763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang