Die Rooi Granaat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Rooi Granaat Gastehuis, koffiewinkel en deli is oorkant die kerkplein in die rustige Karoo-dorpie Loxton geleë. Die gastehuis word hoogs aanbeveel deur die AA en beskik oor 4 eenhede, elk met sy eie en suite-badkamer.

Die eerste 2 eenhede is identies en is elk toegerus met 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer, gemaklike stoele, TV en 'n yskassie. Die derde eenheid is die gesinskamer en het 'n dubbelbed, lugversorging, TV, yskassie, 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer. En die vierde eenheid is die selfsorg-eenheid en is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, kombuisie, rusbank, eetkamertafel, mikrogolf, tweeplaatstoof, lugversorging, TV en yskassie.

Die gastehuis het 'n buitebraai en jy is welkom om vleis by die Deli om die hoek te koop en dit op die kole te gooi.

Daar is veilige parkeerplek en 'n pragtige grasperk vir pieknieks en speelpek vir die kinders in die agterplaas.

Gaste kan self etes voorberei of dit bestel by die Rooi Granaat Koffiewinkel. Die restaurant is oop vanaf 18:00 tot 20:30. Die kombuis maak om 20:00 toe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Rooi Granaat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false