Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rooi Granaat

Gastehuis
Die Bloukamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die gastehuis en is gerieflik ingerig vir 3 gaste. Die kamer het 'n dubbelhemelbed, driekwartbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en maaltye is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer, stoep en tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

Tariewe is net vir verblyf.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Tariewe is slegs vir die kamer of vir selfsorg.
Maaltye is op versoek beskikbaar.
Let wel dat die balans asb. voor aankoms betaal moet word. Die Rooi Granaat het nie kaartgeriewe nie.
Van die eenhede is nie volledig ingerig vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Let wel dat gaste die volle bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word met bespreking moet aanvaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël vir gaste wat Tjoklit bespreek. Troeteldiere word ongelukkig nie in die ander eenhede toegelaat nie.
Let asseblief dat die eienaars op perseel woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Rooskamer & Die Kinderkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 kamers en is geskik vir 'n gesin van 4. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en maaltye is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer, stoep en tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

Tariewe is net vir verblyf.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Tariewe is slegs vir die kamer of vir selfsorg.
Maaltye is op versoek beskikbaar.
Let wel dat die balans asb. voor aankoms betaal moet word. Die Rooi Granaat het nie kaartgeriewe nie.
Van die eenhede is nie volledig ingerig vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Let wel dat gaste die volle bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word met bespreking moet aanvaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël vir gaste wat Tjoklit bespreek. Troeteldiere word ongelukkig nie in die ander eenhede toegelaat nie.
Let asseblief dat die eienaars op perseel woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en maaltye is op versoek beskikbaar. Die kamer het 'n privaat sitkamer met 'n TV, DStv, 'n DVD-speler en 'n lessenaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer, stoep en tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is net vir verblyf.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Tariewe is slegs vir die kamer of vir selfsorg.
Maaltye is op versoek beskikbaar.
Let wel dat die balans asb. voor aankoms betaal moet word. Die Rooi Granaat het nie kaartgeriewe nie.
Van die eenhede is nie volledig ingerig vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Let wel dat gaste die volle bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word met bespreking moet aanvaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël vir gaste wat Tjoklit bespreek. Troeteldiere word ongelukkig nie in die ander eenhede toegelaat nie.
Let asseblief dat die eienaars op perseel woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tjoklit
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is gerieflik ingerig vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n enkelbed in die leefarea en linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n klein kantoorarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Die eenheid is nie volledig ingerig vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Tariewe is slegs vir die kamer of vir selfsorg.
Maaltye is op versoek beskikbaar.
Let wel dat die balans asb. voor aankoms betaal moet word. Die Rooi Granaat het nie kaartgeriewe nie.
Van die eenhede is nie volledig ingerig vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Let wel dat gaste die volle bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word met bespreking moet aanvaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël vir gaste wat Tjoklit bespreek. Troeteldiere word ongelukkig nie in die ander eenhede toegelaat nie.
Let asseblief dat die eienaars op perseel woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Werkswinkel
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 dubbelbeddens, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n knus kaggel en 'n privaat braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Tariewe is slegs vir die kamer of vir selfsorg.
Maaltye is op versoek beskikbaar.
Let wel dat die balans asb. voor aankoms betaal moet word. Die Rooi Granaat het nie kaartgeriewe nie.
Van die eenhede is nie volledig ingerig vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe.
Let wel dat gaste die volle bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word met bespreking moet aanvaar.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël vir gaste wat Tjoklit bespreek. Troeteldiere word ongelukkig nie in die ander eenhede toegelaat nie.
Let asseblief dat die eienaars op perseel woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASJP6xdkKQURdxj1PCH47qRYHtqQgVFhfTqONtPKmCYI8QIjxbG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 2 Voortrekker Street Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.749876092139 25.32148720734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem