LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rooi Granaat | LekkeSlaap
+166

Die Rooi Granaat

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Die Rooi Granaat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Ons sal beslis weer by Die Rooi Granaat in Fauresmith oorslaap.

Pa en seun het 'n landstoer onderneem en so ver moontlik die agterpaaie aangedurf. Fauresmith het ons beïndruk met algemene netheid en weinig algemene verval - en die Rooi Granaat as oornagverblyf was 'n aangename verrassing.

Die Rooi Granaat's terugvoer

Goeie dag André!
Dit was vandag n heerlike verrassing om jul terugvoer te kry, baie dankie!
Weet asseblief dat julle altyd meer as welkom hier by Die Rooi Granaat sal wees.
Mooi aand, groete vir jou ouers.
Wilma

Die Rooi Granaat
Pierre R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, persoonlike, hartlike gasvryheid

Ons het lekker soos die vorige kere gekuier soos ou vriende met professionele diens. Alles op hulle plek, plus ’n bonus van lekker boerekos.

Die Rooi Granaat's terugvoer

Dit was heerlik om julle weer te kon sien en het die samesyn so geniet! Julle sal altyd meer as welkom by Die Rooi Granaat wees.

Baie dankie vir die terugvoer, dit beteken baie vir my!

Groete,
Wilma

Die Rooi Granaat
Bianca B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met vriende

Fantastiese verblyf. Baie netjies en waarde vir geld.

Ook baie naby aan die DE NADA venue.

Die Rooi Granaat's terugvoer

Bianca, julle was baie aangename gaste en netjiese. Julle is altyd welkom by Die Rooi Granaat!

Die Rooi Granaat
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASJP6xdkKQURdxj1PCH47qRYHtqQgVFhfTqONtPKmCYI8QIjxbG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 2 Voortrekker Street Fauresmith 9978 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.749876092139 25.32148720734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!