Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skoolhuisie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jon-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Die Skoolhuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carine G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine G
Enkelreisiger

Natuurskoon en rustigheid.

So mooi en rustig. Honde het baljaar op die gras en in die rivier. Afgeskakel en die natuur beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, peaceful and totally relaxing.

Thoroughly enjoyed our stay at the Die Skoolhuisie. Peace and quiet and a beautiful retreat from the busy city life. The hospitality of the owner was exceptional, and nothing was too much for her to ensure that our stay was perfect. Although there was no cellphone or WiFi at Die Skoolhuisie, the owner allowed us to use her WiFi at the adjoining Pizza Place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn F
Enkelreisiger

Great.

John was there to show me around when I arrived and lit the donkey so I could have a hot shower. Quaint and simple, but great to get away from the hustle and bustle. Such an unusual lovely little place is Die Skoolhuisie and Prince Alfred Pass is beautiful to drive. The bathroom is separate, but the bedroom and kitchen are all one large room. Lovely fireplace inside for cold days/nights and a fireplace on the stoep with a good view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig gegrond.

Rustige, gerieflike verblyf binne 'n geskiedkundige ruimte. Sielsverkwikkend as jy daarvan hou om jouself te grond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luda R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was te kort. Sou langer wou bly en rustigheid geniet.

Die Skoolhuisie het aan ons verwagtinge voldoen. Ek was bietjie siek en kon nie die mooi plekkie so geniet soos ek sou wou nie. My man het die stoepsittery en vuurmaak baie geniet. Daar is soveel heerlike storieboeke. Ek het 'n maand daar moet bly om als te kan lees. Die dubbelbed slaap heerlik. John is baie vriendelik en het ons mooi gewys hoe als werk. En tip: moet net nie verwag om dadelik 'n warm bad of stort te kan neem nie. Die donkie moet daarvoor eers gestook word. Regte ouwêreldse ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurine E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Off the grid, farm style house.

Off the grid. Enjoyed the donkey to make warm water. Indoor fireplace with wood provided was my favourite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernita B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita B

Baie dankie vir die wonderlike aandjie.

Nostalgies. Prins Albert pas was 'n wondelike ervaring op sy eie. Die Skoolhuisie was die beloning. Vriendelike ontvangs, die donkie was reeds aangesteek vir warm water, hout gekap vir 'n vuurtjie, solarliggies in plek en ons kon net afpak en lekker rustig ontspan. Die Skoolhuisie kom niks tekort nie en kan dit beslis aanbeveel vir gaste wat bereid is om van "luxuries" vir 'n wyle te vergeet. Baie dankie, "Die Skoolhuisie", ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was 'n heerlike ervaring by Die Skoolhuisie, goeie ligging en uitsig op die pas! Alles wat nodig is, was daar en die swembad was welkom op 'n warm middag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful drive to a peaceful destination.

We used this as a stop over destination on a road trip to Sedgefield from Johannesburg. Die Skoolhuisie is the perfect location to stay over for anyone wanting to experience the scenic drive of the Prince Alfred pass. Totally off grid, peaceful and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe and warm.

Lovely location and view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaap in 'n museum.

Ongelooflike plekkie net diep geskiedenis en wonderlike uitsig. Die pas is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, asemrowende uitsig. Baie stil.

As jy werklik jou batterye wil herlaai is dit die plek. Dis baie stil, rustig en veilig, tyd staan stil hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa22d9dbbaf027dc1a3fe2e929fd16cb7e8024f51c825446ed401b79031a8a324e47e4d10fbca4116d0f13f2c5578883d1971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R339 Avontuur 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816928794671 23.174150939562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem