Die Stal Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Jare op LekkeSlaap 8
Opsomming van Resensie
Antoinette G - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful hospitality.
Aneesah S - Jul 2023
Algehele gradering
An authentic stay.
Lees meerJonathan B - Jul 2023
Algehele gradering
No issues. Great stay.
Anzett V - Jun 2023
Algehele gradering
Oulike verblyf.
Etienne L - Jun 2023
Algehele gradering
Sit Sutherland op jou lysie. Dis 'n moet-doen.
Natie L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker huis met kaggel.
Roelof A - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Sonja C - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste, gemaklike huisie met baie karakter. Goeie waarde vir geld.
Lees meerBruce C - Feb 2023
Algehele gradering
A Proper Karoo Cottage.
Hannetjie S - Feb 2023
Algehele gradering
Sutheland was op ons doen lys en het ons verras.
Lees meerPeter G - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Bernadette G - Feb 2023
Algehele gradering
Genotvol, rustig.
Wallie C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rene E - Jan 2023
Algehele gradering
Sutherland het ons verras, dit was 'n emmerskop lys item en ons het ons besoek terdeë geniet.
Ryan K - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable, relaxed, quiet and beautiful.
David B - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
John M - Des 2022
Algehele gradering
Charming in a quiet area.
Cliff V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Elize N - Nov 2022
Algehele gradering
Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid was perfek netjies en skoon.
Elouise H - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige netjies plekkie in plattelandse dorpie.
Dalene S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuiertjie.
Lees meerAndrew B - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic place to stay.
Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Marinus M - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Amanda L - Sep 2022
Algehele gradering
Hopeloos te kort gekuier.
Reynold F - Sep 2022
Algehele gradering
Was so lekker cosy huisie en die piesangbrood was uit die boonste rakke!!
Thys S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie netjiese plek. Sal op geen ander plek gaan oornag nie!
Jacques M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en goeie waarde vir geld.
Ian K - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf om Sutherland en omgewing te verken.
Liz K - Aug 2022
Algehele gradering
Ideaal vir 'n naweekwegbreek.
Gerhard G - Aug 2022
Algehele gradering
Die huisie het voldoen aan al ons vereistes en is netjies. Binne vuurmaakplek het daai koue aande maklik laat verbygaan.
Mariska B - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Lees meerCara R - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Maurits V - Aug 2022
Algehele gradering
Die Stal Cottage is 'n oulike, knus plekkie met skoon en goeie geriewe.
Carel V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs gehad en alle geriewe wat mens benodig.
Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjiese geriewe.
Devilliers B - Jul 2022
Algehele gradering
Annelien het ons vreindelik ontvang met 'n heerlike piesangbroodjie.
Marelize V - Jul 2022
Algehele gradering
Die Stal is altyd warm.
Andre B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker en het lekker ontspan!
Michael H - Jun 2022
Algehele gradering
Great place to spend your weekend in Sutherland.
Danie F - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Louise V - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Leon E - Sep 2019
Algehele gradering
Verras met verblyf, vriendelike ontvangs met heerlike vars piesangbrood.
Jakkie V - Sep 2019
Algehele gradering
'n Aangename ervaring.
Sharon J - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreek saam met gesin.
Betsie L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker. Waarde vir geld.
Sakkie B - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker plattelandse gasvryheid en atmosfeer.
M V - Sep 2019
Algehele gradering
My eie windpomp vir 1 nag.
Dirk N - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding.
Wayne B - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lehanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie oulik.
Rudolph D - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Rob H - Sep 2019
Algehele gradering
Very good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goeie waarde vir geld.
Ek was aanvanklik 'n bietjie skepties, maar het later besef dat ek gekry het waarvoor ek betaal het. Die kothuis was skoon en alles wat ek nodig gehad het, is voorsien. My enigste bekommernis was die dodgy bedrading in die badkamer. Ek het goeie verblyf gehad en sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilma J - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies met alles wat nodig is.
Welma D - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en kan Die Stal Cottages met 'n geruste hart aanbeveel.
Clare H - Aug 2019
Algehele gradering
Comfortable, clean, warm and hospitable.
Kobus V - Jul 2019
Algehele gradering
Ruim. gerieflike, goed toegeruste en skoon akkommodasie.
Lees meerTheuns M - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam - oornag fasiliteit wat voldoen aan alle vereistes.
Schalk S - Jul 2019
Algehele gradering
Meer as voldoende en wat nodig is met 'n besoek aan Sutherland.
Colin K - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome spot in Sutherland!
Wynand V - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. sal dit weer gebruik in die toekoms.
Zelma H - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike huislike atmosfeer.
Jan W - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Salomé N - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf! Als wat mens nodig het!
Carine K - Jun 2019
Algehele gradering
Knus by die kaggel en die piesangbrood was 'n wenner vir die hele gesin!
Pieter V - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker man.
Joanne C - Mei 2019
Algehele gradering
Quiet, had a really nice sleep.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, regtig lekker geslaap.
Sjoe. Baie mooi naweek weg. So rustig en die gasheer baie vriendelik. Ek het die piesangbrood geniet. Sal beslis weer teruggaan. Mense regtig vriendelik en hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois B - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Maresa M - Apr 2019
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het.
Sarel En Santa V - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
D B - Apr 2019
Algehele gradering
'n Heerlike ondervinding.
Saartjie En Frik S - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam. Vriendelik en gasvry.
Beyers N - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte verblyf in Sutherland.
Keith M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lh H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en sal die plek definitief aanbeveel.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Jan A.c. V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties gewees en uitstekende gasvryheid.
Piet C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Anniel L - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en baie netjies!
Hannes H - Feb 2019
Algehele gradering
Salig, net jy en die sterre.
Arnold S - Jan 2019
Algehele gradering
'n Aangename stilhouplek vir afpak en rus.
Johann J - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Muriel V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Daleen T - Des 2018
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Helena M - Des 2018
Algehele gradering
Was super fantasties.
Christine V - Des 2018
Algehele gradering
Ons het redelik okay gekuier.
Louisa B - Des 2018
Algehele gradering
Sutherland op sy beste.
Renscha H - Des 2018
Algehele gradering
'n Rustige sterrelig-nag na die lang pad!
Lees meerFrancesca W - Des 2018
Algehele gradering
Nice, comfortable en quiet.
Jan L - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik rustig en privaat.
Maliska S - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklike, snoesige verblyf.
Kobusa K - Sep 2018
Algehele gradering
Perfect wonderful place with great charm.
Lienkie L - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Hein S - Aug 2018
Algehele gradering
Unieke huisie met baie karakter en gerieflik met 'n lekker kaggel wat broodnodig is in Sutherland.
Wilna K - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n heerlike wegbreek.
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties, ek kan niks kritiseer nie.
Lizette L - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was fantasies! Huisie het reuse kaggel. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie!
Yolande N - Jul 2018
Algehele gradering
Unique.
Altus D - Jun 2018
Algehele gradering
Oulike huisie en sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Lees meerSandy P - Jun 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Wynand V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Maritz V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker met alle geriewwe beskikbaar.
Johandré P - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker, gemaklik en rustig.
Letitia S - Apr 2018
Algehele gradering
Lieflike, rustige Karoo-wegbreek net soos ons dit onsself voorgestel het.
Lukas S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Neels R - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Sally G - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful, peaceful cottage with everything you need.
Handri T - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker piesangbrood gekry.
Joubert U - Feb 2018
Algehele gradering
'n Wegbreekplekkie duisend!
Wimpie O - Jan 2018
Algehele gradering
Opstal in die dorp so lekker as op die plaas.
Bertha V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was netjies en waarde vir geld.
Louis P - Jan 2018
Algehele gradering
Annelien is vriendelik en het tot vir ons plante saam huistoe gestuur.
Danie M - Des 2017
Algehele gradering
Net wat mens nodig het om lekker te ontspan.
Fanie H - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulik en gerieflike kothuis.
Amanda D - Des 2017
Algehele gradering
Aangename en stil omgewing.
Rudolf J - Des 2017
Algehele gradering
Ons het dit aangewend as 'n oorslaap en dit was heeltemal voldoende, sal gerieflik langer hier kan oorbly.
Peet B - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Peet B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker rustig.
Madeleine S - Okt 2017
Algehele gradering
Peaceful, quiet, quaint and rustic - Karoo hospitality at its best!
Lees meerJohan B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties
Willem P - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige huisie in die middel van nêrens.
Johannes L - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker plekkie in die Karoo!
Delene M - Sep 2017
Algehele gradering
Plaas atmosfeer, rustig en veilig.
Liezl S - Sep 2017
Algehele gradering
Klein "cosy stalletjie" in 'n koue Sutherland was 'n heerlike wegbreek van die besige stadslewe.
Mignon B - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Johan D - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was die regte afsaalplekkie vir 'n dag se rus.
Stephan V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Anton E - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Roelf D - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Mari V - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Isabel D - Apr 2017
Algehele gradering
Oulike oornagplekkie.
Die Stal Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die oulike resensie. Die krag het ongelukkig getrip, so dit is die rede vir die koue water.
Nina J - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige huisie met 'n rustige atmosfeer. Perfek vir rus!
Lees meerFrans V - Mrt 2017
Algehele gradering
Vedig dorpje, diverse eetgelegenheden en interessante 'stargazing' meegemaakt bijzondere plek!
Ian K - Des 2016
Algehele gradering
Asemrowend!
Vivien D - Des 2016
Algehele gradering
Oulike kliphuisie.
Cornie G - Okt 2016
Algehele gradering
Goeie diens en welkom gevoel.
Laetitia V - Okt 2016
Algehele gradering
Lieflike kothuis in rustige stil omgewing. Ideaal vir gesin van 4.
Carli K - Aug 2016
Algehele gradering
Vreeslik ontspannend en rustig.
Lees meerDeon D - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Johannes V - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspan in hierdie baie mooi huisie.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 5, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom