Die Windpomp Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 280
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Sbusiso D - Apr 2024
Algehele gradering
All good.
Anna-marie H - Apr 2024
Algehele gradering
Baie skoon en rustig.
Martie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons oornag verblyf was gerieflik, skoon en veilig. Sal verseker weer daar inboek.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Martie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Windpomp Gastehuis
Pedrie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Hanlie V - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon netjies.
Dewald V - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, stil.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Dankie Dewald, dit is altyd vir my lekker om ou klante weer te akkommodeer.
Linda B - Jan 2024
Algehele gradering
Is baie rustige skoon atmosfeer.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle weer in die toekoms te sien
Mart L - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike plek.
Fatiegh S - Jan 2024
Algehele gradering
It was fine for what we needed.
Carel S - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Novas Lubricants E - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyed every minute.
Caroline P - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Cobus S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangsdame, netjiese en skoon kamers. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar oorslaap.
Jaco H - Jun 2023
Algehele gradering
Funksioneel.
Melanie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie basies, stort se drukking swak.
Karen N - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Vilaine D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Tessa V - Jan 2023
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal.
Gwynneth M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en warm.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Ezette M - Des 2022
Algehele gradering
Dankie.
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Laurence S - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Adele T - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike, lekker plek.
Denise L - Des 2022
Algehele gradering
Clean and very reasonably priced for an overnight stay.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Good day Denise,
We have fixed the shower, thank you for bringing this to my attention.
Regards
Windpomp Guesthouse
Nathalie B - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Chris K - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, perfek vir oornagverblyf.
Geraldine S - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik vir oornag.
Marizanne M - Jun 2022
Algehele gradering
Die Windpomp was billik en goed geleë.
Ken T - Apr 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar en sentraal.
Madeleine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Klient is gekontak gedurende die dag van aankoms. Bespreking sowel as rigting aanwysing is deurgegee, sowel inboek tyd. Wat die klient wel nie noem nie is dat Windpomp Gastehuis tot 23:00 die aand vir hulle moes sit en wag. Die ekstra myl wat diens aanbetref is gedoen. Beurtkrag word deur almal geraak, omrede die boksie vuurhoutjies nie daar was nie, regverdig dit nie jouself om so op te tree nie.
Aldi D - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag vanaf Kaapstad na Bloemfontein.
Bert B - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam gewees.
Trish B - Jan 2022
Algehele gradering
Basic convenience.
Stefnie H - Des 2021
Algehele gradering
Lekker plek, het veilig gevoel.
Lodewyk V - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en basies perfek vir 'n oornagplekkie.
Natasha D - Des 2021
Algehele gradering
Voldoende vir 'n oornagplek.
Renee L - Des 2021
Algehele gradering
Lovely people - Maria is a pleasure to meet and is very friendly.
Carine F - Des 2021
Algehele gradering
Ons eenheid was skoon en netjies gewees, met veilige parkering.
Hendrik S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek vir 'n moeë lyf.
Marcelle O - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n kort maar gemaklike kuiertjie.
Corne V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig!
Nadene B - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie.
Marecia S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Annie S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Brenda D - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese oase.
Tewie D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Karien D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Het lekker geslaap vir die een aand wat ons daar was en verder gereis het.
Elmarie P - Aug 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf
Marleen M - Jul 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Lorna N - Jul 2021
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Reyneke C - Mei 2021
Algehele gradering
Besigheid
Danie W S - Mei 2021
Algehele gradering
Versteekte juweel met uitstekende verblyf wat skoon en baie netjies is.
Lees meerDie Windpomp Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.
Karoo Groete
Die Windpomp Gastehuis
Pieter S - Mei 2021
Algehele gradering
Ja en nee.
Fredolien D - Apr 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het vir een nag se verblyf.
Philip M - Apr 2021
Algehele gradering
Very nice.
Anastasia F - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely peaceful.
Henry A - Apr 2021
Algehele gradering
Kan net sê ons het baie lekker gekuier.
Niell T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap, baie bekostigbaar en baie vriendelike diens met aankoms en vertrek.
Alischa H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Samantha N - Mrt 2021
Algehele gradering
Spent the night.
Bennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker veilig geslaap. Rustige venue.
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig.
David W - Jan 2021
Algehele gradering
Very convenient as an overnight stop on our way to the Cape.
Antoinette P - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Rudolf R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel.
Marelize V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Nomandla M - Des 2020
Algehele gradering
Was lovely!
Frans M - Des 2020
Algehele gradering
Was baie netjies en vriedelik, maar het nie lekker geslaap nie.
Luzanne H - Des 2020
Algehele gradering
Die eenheid kort lugversorging, die waaier help nie baie nie.
Ben S - Des 2020
Algehele gradering
Was baie moeg, maar het lekker gestort en geslaap
Gene R - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Sanet A - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker gestort en gerus.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Dankie Sanet.
Done B - Okt 2020
Algehele gradering
Had a comfortable stay
Lynette Q - Sep 2020
Algehele gradering
Very clean and affordable for an over night stop
Brigitte C - Sep 2020
Algehele gradering
Good.
Jacques P - Sep 2020
Algehele gradering
Was daar deur vir werk
Julie P - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek vir een nag se oorslaap.
Martie B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam. Heelwat inligting van omgewing gegee. Word hoogs aanbeveel.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Dankie Martie, ons hoop ons sien mekaar weer spoedig.
Andre S - Mrt 2020
Algehele gradering
Goed geleë, maar nie regtig veilig gevoel nie.
Lees meerDeon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam.
Martin P - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker, sal aanbeveel.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Jaco B - Jan 2020
Algehele gradering
Was OK gewees.
Jonathan F - Jan 2020
Algehele gradering
Net oorgeslaap op pad Kaap toe.
James B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik as oornagplek. In die erge hitte sou ek 'n lugversorger aanbeveel.
Marita V - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Kobus V - Des 2019
Algehele gradering
Heel gerieflik om te oornag vir een aand.
Wynand C - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename mense skoon.
Lodewyk V - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, perfekte oornagfasiliteite.
Yvette P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby aan alles!
Espee D - Okt 2019
Algehele gradering
Verrassend.
Riana P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie hulpvaardig.
Gerhardus N - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ne B - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerCorrie V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Marietjie B - Aug 2019
Algehele gradering
Perfek.
Lana V - Jun 2019
Algehele gradering
Die Windpomp Guesthouse is netjiese skoon verblyf om oornag te vertoef.
Simoné F - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Rian V - Mei 2019
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon.
Johan V - Mei 2019
Algehele gradering
Puik ervaring!
Albert S - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker oornag blyplek, waarde vir geld.
Annetta B - Mei 2019
Algehele gradering
Veilige omgewing met nodige in wooneenhede!
Cecil O - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Petrus J - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam en bekostigbaar.
Anshin D - Mei 2019
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Amanda D - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Gerda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklike Karoo-gasvryheid.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Carel R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in die Karoo.
Nico V - Mrt 2019
Algehele gradering
As ons die Argus doen dan slaap ons hier oor en sal beslis weer. Dis waarde vir geld.
Annie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rus op die lang pad.
Sterna D - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike netjiese verblyf vir oorslaap na jou bestemming.
Stuart H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Johan L - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik, lekker, rustig.
Marita J - Feb 2019
Algehele gradering
Onaangenaam.
Lees meerDie Windpomp Guesthouse se terugvoer
Goeiedag,
Soos aan u verduidelik met aankoms, het ons weerlig die vorige aand in Beaufort Wes gehad wat u tv buite werking gestel het. Die kamers word omskryf as 'n semi-selfsorg eenheid wat beteken dat daar nie 'n stoof in die eenheid is nie, asook dat daar slegs waaiers vir u gerief is. Geen lugversorging word gemeld nie.
U was meer as welkom om die toestand van die stort onder my aandag te bring, ons sou dadelik ondersoek ingestel het.
Die Windpomp Gastehuis
Marius R - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en rustige omgewing.
Debbie J - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig tussen perde, netjiese kamers en beddegoed.
Nathalie B - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker.
Ella B - Jan 2019
Algehele gradering
Basiese akkommodasie.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Ons het wel kamers met 'n gerief van 'n yskas wat u kon bespreek het., maar u het verkies om Kamer 2, wat 'n ekonomiese kamer is, te bespreek. Al ons kamers omskryf hulself. Party reisigers wil net slaap en verkies die goedkoper opsie terwyl ander meer geriewe verkies. Die koffie is 'n gratis gerief en is nie verpligtend nie. Ek sal voorstel om in die toekoms seker te maak dat u betaal volgens u behoeftes.
Hugo V - Jan 2019
Algehele gradering
Dit is lekker verblyf om te oornag as jy iewers heen op pad is.
Antoinette C - Jan 2019
Algehele gradering
Bekostigbare, vriendelike diens en verblyf.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Ons Budget Twin kamers is nie toegerus met yskaste nie, maar ons het wel 4 semi-selfsorg kamers wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en TV.
Jacqueline T - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Elizabeth B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike ruskans na 10 ure op die pad!
Jessica R - Des 2018
Algehele gradering
Al my vereistes nagekom, skoon veilig en waarde vir geld.
Bennie V - Des 2018
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het. Plek om te rus na die lang pad. Lekker rustig geslaap.
Marelene D - Des 2018
Algehele gradering
Sakpas en gerieflike en vriendelike diens.
Melanie S - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Christiaan E - Nov 2018
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap en dis baie stil.
Judie C - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Tanya D - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome!
Madelein S - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Julie P - Sep 2018
Algehele gradering
Perfek vir een nag se oorslaap.
Marinda V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
Theo S - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Jacques M - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik en doeltreffend.
Maresa V - Aug 2018
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Koos L - Jul 2018
Algehele gradering
Net reg vir oorslaap tussen JHB en die Kaap.
Nelda H - Jul 2018
Algehele gradering
Baie naby aan die N1. Groot voertuie raserig. Te min beddegoed vir Karoo-winternag.
Riaan D - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies.
Meyr C - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker. Goeie Prys. Die moeiete werd!
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Joan B - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was uit die staanspoor 'n mooi plekkie en Marinda was absoluut gaaf en verwelkomend.
Muriel B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelik.
Elsa J - Apr 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Vivien C - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het gemaklik en veilig gevoel.
Louise J - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Johan V - Apr 2018
Algehele gradering
Aanvaarbare oornagveblyf op Beaufort Wes.
Louis F - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Chris M - Apr 2018
Algehele gradering
Genoeg vir 1 aand se oorbly.
Willie V - Apr 2018
Algehele gradering
Die perfekte oornag stop.
Regina B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike diens.
Ikraam D - Mrt 2018
Algehele gradering
It was a nice experience.
Melanie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon en vriendelike ontvangs.
Pieter B - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Adri P - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig en gemaklik.
Michelle N - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, rustig en 'n baie lekker aand se rus!
Fanie H - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagkamer.
Marinus O - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rita R - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Zhane V - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Rozanne O - Des 2017
Algehele gradering
Dit was so gerieflik, naby die N1 en baie goeie diens.
Sarita S - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik om op pad Kaap toe oor te slaap.
Confidence M - Des 2017
Algehele gradering
The place was fine.
Ben V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker, afgesonder en stil, sal besils weer by Die Windpomp oornag.
Beatrice D - Des 2017
Algehele gradering
Dit het gevoel of jy by familie oorslaap.
Walter K - Nov 2017
Algehele gradering
Die ontvangs en bly was baie goed.
Elana D - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Veilig. Behulpsaam.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Ferdie V - Okt 2017
Algehele gradering
Puik.
Corrie V - Okt 2017
Algehele gradering
Goed, beter, beste!
Hugo S - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Phialetta D - Sep 2017
Algehele gradering
Was 'n ware lekke slaap na 7 ure op die pad, na 'n baie besige skoolkwartaal!
Dirk C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik, lekker rustig en baie sentraal.
Susan B - Aug 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lynette G - Jul 2017
Algehele gradering
Baie tevrede, sal vir seker weer by Die Windpomp Guesthouse vertoef.
Alro M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Diana B - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en gemaklik ná 'n lang dag op die pad.
Ericka V - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ideaal vir oornag-sakereis.
Bertus B - Apr 2017
Algehele gradering
Plekkie was skoon en netjies.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Mathilda
Dankie vir u terugvoering. U het die standaard kamer bespreek wat nie 'n yskas in die kamer het nie. Ons het semi-selfsorg kamers wat toegerus is met 'n yskas, TV en 'n klein kombuis. Maak gerus gebruik van die kamers vir toekomstige besprekings. Vriendelike groete, Die Windpomp Gastehuis.
Leon D - Apr 2017
Algehele gradering
Ontvangs was uit die boeke. Baie oulike plekkie.
Elize C - Apr 2017
Algehele gradering
'n Ondervinding om nooit te vergeet nie, skoon, vriendelik, veilig.
Francois R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Nico C - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir die prys.
Chris E - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Heleen J - Mrt 2017
Algehele gradering
The Guesthouse provides ample basics for a comfortable overnight stay.
Ferdie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik.
Carina G - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Charmaine A - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was baie nice.
Rassie E - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustigheid is die woord. Kan dit aanbeveel.
Tarina H - Feb 2017
Algehele gradering
Oulik, skoon en netjies.
Jaco V - Jan 2017
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Jaco V - Jan 2017
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Manie D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Marina H - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, en vriendelik.
Herman D - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbare verblyf.
Hennie V - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik naby die hoofweg.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Andre V - Des 2016
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Hl V - Des 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en geslaap.
Pieter D - Des 2016
Algehele gradering
Eenvoudig net awesome!
Marius B - Des 2016
Algehele gradering
Personeel vriendelik en gastehuis skoon en netjies.
Hugo S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike mense.
Jan V - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Jan, dankie vir u terugvoer. Ons is besig om aan die stortkoppe aandag te gee en is bewus van die probleem agv van die kalk inhoud in ons water.
Irma P - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en dit bied waarde vir geld.
Suzanne R - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Piet G - Aug 2016
Algehele gradering
Het alles wat ek nodig het na 900 kilos! Bed, toilet en badkamer.
Marlize E - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Muriel B - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Stefan V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig. Sal weer daar bly wanneer ek Kaap toe gaan op vakansie.
Louis L - Mei 2016
Algehele gradering
Privaat, baie veilig en lekker rustig.
Mavis J - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Lizette S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangename mense vriendelik en skoon geriewe rustige slaap - puik beddens.
Martin W - Apr 2016
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Suzette K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en oulik
Linda P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangename huisvesting. Hou van die privaatheid van kamers.
Cornelis V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Lizelle D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ideale oornag fasiliteit om die lang pad korter te maak.
Jannelie W - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Marieta K - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons is op die hande gedra.
Stephen P - Jan 2016
Algehele gradering
Baie warm.
Mariaan B - Des 2015
Algehele gradering
Baie veilig vir kinders en baie privaat
Lees meerFrancois M - Des 2015
Algehele gradering
Nie gelukkig nie!
Corrie M - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig!
Georgette V - Des 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, maar ons het meer verwag.
Daryn H - Des 2015
Algehele gradering
Value for money.
Pieter K - Des 2015
Algehele gradering
Voldoende vir een nag.
Pieter M - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Salome P - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker lafenis na die lang pad.
Anton V - Nov 2015
Algehele gradering
Die gasvrou nie baie behulpsaam.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Die kliënt het my geskakel voor inklok-tyd, wat om 14:00 is, om te hoor waar die gastehuis is. Ek het aan hom verduidelik waar die gastehuis is asook dat inboek-tyd eers vanaf 14:00 is. Die kliënt het moontlik aanstoot geneem en gevoel dat ek nie behulpsaam was in die verband nie. Indien dit wel moontlik was om hom vroëer in te boek, sou ek dit met graagte gedoen het, maar die gastehuis was ongelukkig die vorige dag vol bespreek. Ek het aan hom die situasie verduidelik dat die kamers nog nie gereed was nie.
Anina A - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige oornagplekkie.
Kobus H - Okt 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Jd L - Okt 2015
Algehele gradering
Die omgewing is rustig en stil.
Roeline V - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die Karoo!
Adri T - Okt 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Die Windpomp Guesthouse se terugvoer
Ons selfsorg eenhede wat vanaf Desember beskikbaar gaan wees sal toegerus wees met 'n yskas, mikrogolfoond en bedlampies.
Melanie E - Okt 2015
Algehele gradering
Gemaklik vir mense wat net oë wil toe maak.
Susan S - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was wat ons nodig gehad het na die lang pad.
Shanine H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjiese kamer.
Marie V - Sep 2015
Algehele gradering
My seun het lekker gerus.
Chris C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike plekkie.
Natasja E - Sep 2015
Algehele gradering
Skoon plek en ons het lekker geslaap.
Elna D - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Pieter L - Aug 2015
Algehele gradering
Aanvaarbaar!
Lees meerBossie C - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, gasvry en bekostigbaar!
Johan J - Jul 2015
Algehele gradering
Die basiese was beskikbaar. Dit was koud en te min verwarming.
Zelna S - Jun 2015
Algehele gradering
Dit is netjies skoon en die mense is baie gasvry en behulpsaam.
Karin D - Jun 2015
Algehele gradering
Netjies!
Pieter T - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en veilig.
Harry P - Mei 2015
Algehele gradering
Maklik bereikbaar, veilige verblyf en parkering, gasvrye ontvangs maar ook met inagneming van privaatheid.
Lees meerEdwonne V - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie keuse en goeie prys!
Charmane N - Apr 2015
Algehele gradering
Goed geleë - sal dit verseker aanbeveel.
Francois J - Apr 2015
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel!
Jk V - Apr 2015
Algehele gradering
Very basic, but neat,clean and everything you need.
Andre V - Apr 2015
Algehele gradering
Die Windpomp Gastehuis sal verbeter met tyd.
Kolver M - Apr 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lize-marie W - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar!
Helen S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie waarde vir geld.
Dean D - Mrt 2015
Algehele gradering
Wonderlik! Sal enige tyd weer hier bly.
Ivy T - Mrt 2015
Algehele gradering
Alles wat 'n moeë reisiger soek!
Johan L - Mrt 2015
Algehele gradering
Mens kry die gevoel jy bly in iemand se personeel-kwartiere.
Jurgens V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Pieter B - Mrt 2015
Algehele gradering
Veilige, gemaklike verblyf. Baie toeganklik vanaf hoofroete.
Sharon V - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Lekker geslaap.
Henriette T - Feb 2015
Algehele gradering
Ek dink dis redelike waarde vir geld.
Wikus L - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was "okay", maar het beter verwag.
Esme W - Jan 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar paar goedjies wat pla.
Lees meerChristelle H - Jan 2015
Algehele gradering
Lieflik!
Matthys G - Des 2014
Algehele gradering
'n Netjiese, gerieflik geleë gastehuis vir oornagverblyf.
Mc H - Des 2014
Algehele gradering
Baie rustige area!
Florence S - Des 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Elizma E - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Die ligging is perfek en die eienaars is baie behulpsaam.
Johan B - Des 2014
Algehele gradering
Ons het slegs een aand oorgeslaap op pad Kaap toe.
George N - Des 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvang en mooi slaapkamers!
Fay T - Nov 2014
Algehele gradering
Our stay here was very pleasant.
Lees meerMarissa V - Nov 2014
Algehele gradering
Voldoende vir die prys.
William S - Okt 2014
Algehele gradering
Goed!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garbstraat 10, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom