Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp Huis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Die Windpomp Huis
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jeremy F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy F
Gesin met klein kinders

Conveniently located and owner was genial and accommodating.

Great stay. Cobus took good care and accommodated us accordingly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Madie S

Pragtige huis, tuin en omgewing.

Die huis is gerieflik en ons het heerlik op die stoep gekuier. Die gasheer was baie behulpsaam, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met vriende

Baie lekker.

Vreeslike lekker huis, oorgenoeg spasie vir 6!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suselna T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suselna T
Gesin met klein kinders

Die rustige omgewing was 'n welkome lafenis na 'n besige jaar!

Ons het lekker gebly in die netjiese ruim huis in Riebeek-Wes. Baie dankie vir die koffie, suiker en melk wat vir ons neergesit is, asook die braaihout. Die swembad was ongelukkig nie in 'n swembare toestand nie, tot groot teleurstelling van die kinders. By die etenstafel (op die stoep) is net 4 stoele terwyl die verblyf voorsiening maak vir 6 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Z

Oulik.

Rustig en baie oulike groot plekkie vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie L
Saam met vriende

Gerieflik.

Veilig en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Rustig, ontspanne, lekker.

Die tipe akkommodasie waarheen ek volgende keer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M
Saam met vriende

Lekker ruim woning met 'n puik ligging om die area te verken.

Vriendelike ontvangs by die 3-slaapkamerhuis. Alles wat jy nodig het om saam vriende en familie te kuier teen 'n billike prys. Die kaggel in die leefvertrek was 'n wenner in die koue aand. Die eenheid is perfek vir die wat die area wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Windpomp Huis se terugvoer

Hi Stephan

Julle is altyd weer welkom.

Die Windpomp Huis
Anita W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, gerieflik en veilig.

Ek sou 'n stort in die tweede badkamer ook verkies. Maar dis harekloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivien D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien D
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Ons het ons kuier by Die Windpomp Huis baie geniet. Die eenheid is skoon, netjies en goed onderhou. Die gasheer is vriendelik en gee nie om om moeite te doen vir sy gaste nie. Ons sal definitief weer daar oorbly as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8576aae7bbb37d8c3392b42d66f913aa282f244497012d30476747db65258d218dbb23febb9626a88c91f5d0463c117aed65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 8 Lang Street Riebeeck Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.347639998596 18.868464323435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem