Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp Kamer

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Windpomp Kamer bied gehalte-oornagverblyf met 'n pragtige berguitsig. Dit is op die eerste verdieping van die eienaar se hoofwoning, maar het 'n privaat ingang. Die eienaar se woning is in Riebeek-Wes geleë en hierdie kamer is geskik vir 'n paartjie wat op soek is na ontspanne verblyf.

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Die kamer is met 'n eerlikheidskroeg, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n rusbank en 'n balkon wat 'n lieflike uitsig oor die amandelboord, windpomp en op die berg in die verte bied. Garatis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Riebeek-Wes spog met verskeie winkels, restaurante en wynplase en is sowat 6 km vanaf Riebeek-Kasteel, wat ook 'n verskeidenheid kurio- en antiekwinkels, asook oulike restaurante het.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Windpomp Kamer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Die Windpomp Kamer
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Windpomp Kamer het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 8, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b1aaf40b3be3349d8aec613973b45b3934fed7ad99956e3fd11b0daa972872d8927311377f09647465dd7bc464d53acd88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 8 Lang Street Riebeek Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.347618 18.8684692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem