Die Wit Huis
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jan 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulsenstraat 16, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R590R472 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Wit Huis is in 'n rustige, veilige omgewing in Parys in die Vrystaat geleë. Die eiendom is slegs 2 km vanaf Parys Golf & Country Estate en 1 km vanaf die Vaalrivier.
Die Wit Huis bied veilige onderdak parkering op die erf.
Gratis Wi-Fi is beskikbaar aan al die gaste.
Die gastehuis het 'n kragopwekker en 'n groot watertenk met 'n drukpomp.
Verblyf word in 3 gerieflike oornag-eenhede aangebied, sowel as 'n selfsorgkothuis. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie, lessenaar en 'n privaat ingang in. Elke eenheid het satelliet-TV.
Albatross Kothuis is 'n ruim selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook satelliet-TV, 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, oond en yskas, sowel as braaigeriewe.
Dit is ideaal vir gaste wat deur Parys reis of naby Parys Gholfbaan wil wees.
Daar is veilige parkeerplek en 'n privaat ingang.
Die dorp bied talle aktiwiteite en besienswaardighede om besoekers te vermaak, soos gholftoernooie, visvang, motorfietsbyeenkomste, riviervlotvaart, valskermspring, perd- en beesskoue.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 109
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Paulsenstraat 16, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Die Wit Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudewerf Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulsenstraat 16, Parys, 9585, Vrystaat