Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: De Villiersstraat 75, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Wit Huisie is 'n selfsorgvakansiehuis by die see by De Kelders. Dit is 30 minute se ry vanaf Hermanus. Die buurt is stil en rustig en die huis is 2 strate van die see af. Daar is koffiewinkels en ander geriewe in die omgewing.

Die huis is modern, lig en helder met ruimtes wat jou rustig sal stem. Dit bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. In die tweede slaapkamer is 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, potte en panne, 'n ketel en toonbank met 2 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste. In die sitarea is gemaklike rusbanke. Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met gedeeltelike see-uitsigte. 'n Draagbare braai is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Wit Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Ligging

  • De Villiersstraat 75, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: De Villiersstraat 75, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA618f6d0920545c39e5d24e4fcb8cfa1d123d2bd375b19c689dabac5c0843dcdfd0665fcba71e904bd1a8070cccd2321ec701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 75 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 13:00 -34.5552888 19.3674496
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem