Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Withuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Die Withuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Absolutely great.

Our stay was very good, and the host was great in welcoming us. She was prepared to assist with anything we asked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salmari P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmari P
Gesin met tieners

Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was lekker ingerig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Almal was baie tuis. Ons sal graag weer in die Die Withuis wil tuisgaan tydens vakansies in Stilbaai. Alles is netjies, daar is iets van alles en die plekkie is baie goed toegerus. Dit is ook lekker naby aan die rivier. Adel was so behulpsaam, dankie Adel, jy is great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite luxurious home, well equipped and in an ideal location.

Exquisite, spacious and spotless home. Extremely well equipped. Lovely pool area. Very good location as it is close to the ocean, river, and walkways. We loved our stay here. The only problem was the TV channels as there was no DSTV or Netflix, only YouTube.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met vriende

Great in every way!

Beautiful home which looks exactly like it does on the photos! Great location only 5 minutes' walk to the river and the nearest restaurant. Hosts are helpful and very friendly - nothing is too much trouble. Our 2 doggies travelled with us and were very welcome. We will return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Withuis se terugvoer

Dankie vir jul resensie, waardeer opreg. Baie dankie dat jul dit so mooi skoon teruggegee het.

Die Withuis
Delete D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir 'n heerlike kuier! Cor se gasvryheid en behulpsaamheid was great.

Heerlike verblyf! Alles was soos voorgestel en diens briljant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige stylvolle akkommodasie met moderne afwerkings.

Die Withuis is gemaklike, ruim akkommodasie wat uiters smaakvol toegerus is. Selde kom ons sulke gerief en wel toegeruste fasiliteite tee. Ons gaan definitief weer gebruik maak van die Withuis in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynstraat 3, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf34453e8095ba28b3ed24af2879a14e3c8fe79f512b68d683a7fe33ab0b3480cd72c2a0b8cf1b6619ad1ddb6943529496a1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 Pikkewyn Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.374066793381 21.415835455295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem