Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikgomo Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Dikgomo Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Popko K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Popko K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid van Pierre was uitstekend. Lekker plek om 'n naweek daar te spandeer.

Ons het baie lekker gekuier en sal die plek aanbeveel, veral vir gaste met honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great weekend away with the furkids.

Had a lovely relaxing weekend with the furkids! Pierre was a great host and always available. The house is comfortable with everything you need. The splash pool is great to cool off in for humans and furkids. All in all, a lovely pet-friendly location very close to Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Thank you so much for your review.

Dikgomo Cottages
Nicolette W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette W
Saam met vriende

Rustige mooi area en selfs deur loadshedding was daar krag a. g. v sonpaneel.

Ja, lekker gebly, maar daar is vreeslik baie vlieë en die eienaar kan dalk daaraan dink om iets op te hang wat die vlieë sal wegtrek van die kothuis of ten minste minder kan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback.

Dikgomo Cottages
Jenny S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Gesin met tieners

Peaceful and relaxing.

Very peaceful. The splash pool was very welcome in the heatwave. We travelled with a gazebo and camping chairs, which were very useful in the heat as we set them up at the pool. The dogs were made welcome and the fenced-off garden allowed them room to explore safely. An inverter is available to keep the lights on during load shedding. It was lovely to watch the cows grazing around the perimeter of the garden fence. There is a lovely braai area with wood supplied. WiFi was available. This is the perfect place for a chilled getaway. The host was very helpful. It's suitable for relaxing, soaking in the splash pool and braaing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en stil. Speletjies en 'n spatgat vir die kinders. Heerlike rusplek. Die huis is 'n outydse plaashuis. Nie luuks nie, maar daar kom niks kort nie.

Die kinders het die plaasdiere geniet. Ook die spatgat was goed benut. Die bestuurder het gereeld die water aangevul. Netjiese braaiplek, en dan word hout voorsien ook. Dan praat ek nie van die spesiale bottel wyn wat ons gekry het nie. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Pierre

Dikgomo Cottages
Anita R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita R
Saam met vriende

Enjoyable weekend.

I enjoyed the rustic feel of being on the farm, with the chickens and the cows. I feel there could be a slightly more comfortable seating arrangement for the lounge area and possibly some loungers in the garden to encourage use of the 'pool' more, but otherwise, we really enjoyed our stay and will definitely recommend it to family/friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Thank you so much for your feedback. We will be looking into your suggestions.

Dikgomo Cottages
Johan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gemaklike verblyf.

Gasvryheid is definitief die eerste indruk. Eenheid is baie netjies en as jy rustigheid soek, is die die regte plek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Goeie middag Johan, baie dankie vir terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.

Pierre

Dikgomo Cottages
Charles F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F
Gesin met tieners

Stil, rustig en uitstekende waarde vir geld.

Afgesonder met egte plaas geluide van beeste en hoenders. Werklik 'n plekkie vir gesin se samesyn en om almal se batterye te herlaai.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoer. Sien U gou weer.

Pierre.

Dikgomo Cottages
Wihan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wihan V
Saam met vriende

Die plaas atmosfeer is lieflik, die stilte is hemels en alles in die huis is kunstig ingerig en alles werk!

Die ontvangs was warm en vriendelik en Pierre is baie hulpvaardig deurgaans. Die braai-area is gerieflik, ek voel jammer vir die boom bo-oor die vlamme, maar moet asseblief nie die boom uithaal nie! Die water is heerlik warm en al die toebehore in the kothuis is wel deurdag. Ons het regtig lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit.

Dikgomo Cottages
Joline G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joline G
Gesin met tieners

Amazing.

A perfect, tranquil break close to Gauteng where our family and 3 small dogs had a restful breakaway. Bonfires with long walks make it so enjoyable.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback.

Dikgomo Cottages
Kaz C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaz C
Gesin met tieners

Peaceful, comfortable and relaxing.

Fully equipped and serviced private cottage on a beautiful farm. Very welcoming and comfortable. I can highly recommend it and will definitely visit again!

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dikgomo Cottages se terugvoer

Thank you very much. Looking forward to your next stay.

Dikgomo Cottages
Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, De Wagensdrift Erf 13, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3a2bd58fc8bd615229da1e1a811af61c72daecf53990fa568c0abc1f1424e30074c95361a3f796a8e3ecc640100086590dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 R573 De Wagensdrift Plot 13 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.516390988735 28.590494199399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem