LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolfinview 405 | LekkeSlaap
+13

Dolfinview 405

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Dolfinview 405
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Angelique C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C
Gesin met klein kinders

Baie skoon en gemaklik en naby hoofstrand en geriewe.

Baie stil en netjies en als wat mens nodig het. Nuwe goed en kombuis het als wat nodig is.

Fiona B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B
Gesin met klein kinders

Baie goed toegerus!

Daar is nou net alles wat 'n mens nodig het, wasmasjien, tuimeldroer, ysmaker en groot yskas en genoeg handdoeke. Wat wil 'n mens nou meer hê! Baie baie oulike plek.

Este B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este B
Gesin met klein kinders

So goed ingerig dat 'n ma kan ook vakansie hou!

Het heerlik vakansie gehou! 'n Lieflike ingerigte plek om vakansie te hou.

Angelique G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Hiermee kan ek Dolfinview aanbeveel aan enige familie. Die woonstel is veilig, en ook goed organiseer. Niks wat ons ekstra nodig gehad het nie, alles was voorsien! Ek sou net aanbeveel dat hulle n ekstra stel sleutels aan die mense moet verskaf.

Maryke B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die woonstel is netjies met als wat jy nodig het om jou verblyf puik te maak. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Jy moet waarlik net jou swemhanddoeke en persoonlike goedjies saamvat. Het lanklaas 'n woonstel gesien wat als het wat jou verblyf tot op die been vergemaklik, dankie daarvoor sal beslis volgende jaar weer in Dolphin View 405 gaan bly vir ons verlof.

Noel D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel D
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek.

Sal weer in die toekoms wil besoek.

Esmé V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd gewees.

Diens en verblyf uitstekend. Kan nie beter vra nie. Woonstel volledig toegerus sluit tot ysmasjien in. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand.

Annezelle N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annezelle N
Gesin met tieners

Awesome verby.

Dis pragtig en mooi skoon. Baie netjies en als waaraan jy kan dink is daar. As ek iets gesoek het kon ek net bel en is dadelik gehelp. Sal weer hier inklok.

Christo L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Flat is well equipped. Very clean.

Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finnisweg 10, Dolphin View 405, Lawrence Rocks, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIMIoSrhu4ix45MC5gEtGekwVM2oR3kXgcQkmkDO91VySq7retB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 10 Finnis Road Dolphin View 405 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.865245 30.371131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!