Bloubergstrand Akkommodasie by Dolphin Beach E18 | LekkeSlaap
+21

Dolphin Beach E18

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach Hotel, Marine Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin Beach E18 is 'n selfsorgwoonstel in Dolphin Beach, 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié kusbuurt het 'n pragtige uitsig op Tafelberg en dis ideaal vir besoekers wat Kaapstad en die omgewing wil verken. Die goue strand is gemaak vir seilplankry en vlieërbranderry, en die doendinge in die omgewing sluit, vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies, en uiteet in. Al dié aktiwiteite is lekker naby die woonstel.

Dolphin Beach E18 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. En daar is 'n bad, wasbak en toilet in die tweede badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitkamer het 'n gerieflike rusbank, 2 stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dolphin Beach E18 se leefarea maak oop op 'n patio-area met 'n eetkametafel, 4 stoele, en 'n draagbare braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beach E18 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Dolphin Beach E18
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Dolphin Beach Hotel, Marine Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach E18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach Hotel, Marine Drive, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNTI0NTJkLTAxODItNDYyYS1hY2I5LTBmOGM4ZmYzZTAxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Dolphin Beach Hotel Marine Drive 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8296003 18.4817393
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za