Bloubergstrand Akkommodasie by Dolphin Beach H104 | LekkeSlaap
+22

Dolphin Beach H104

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach Hotel Marine-rylaan 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Beach H104 is 'n drieslaapkamerwoonstel teen die strand geniet in ’n woonstelkompleks in die lieflike Bloubergstrand. Hierdie selfsorg-blyplek is stapafstand van die strand en MyCiTi-bushalte af geleë en dis ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die hoofslaapkamer het 'n balkon, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die leefarea het lugversorging en is 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, yskas en wasmasjien. Die eetkamerarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n groot platskerm-TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n klankstelsel. Die skuifdeure in die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n sonstoel.

'n Hysbak of trappe bied toegang na Dolphin Beach H104 . Daar is ook 'n parkeerplek vir gaste gereserveer en gaste kan die gemeenskaplike swembad in die kompleks geniet. Kinders word by die woonstel toegelaat, maar geen troeteldiere nie.

Die strand en MyCiti-bushalte is binne stapafstand en gaste kan al langs die kus af wandel. Die besienswaardighede in die Kaapse Middestad, die Kaapse wynroetes en die V&A Waterfront kan ook maklik bereik word. Kaapstad Internasionale Lughawe is ook nie te ver nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Beach H104 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Dolphin Beach H104
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dolphin Beach Hotel Marine-rylaan 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach H104 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach Hotel Marine-rylaan 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmNjc0ZGQ5LTA5NmYtNGFmYS1hNjJmLTQ0NDg0YTRhZWVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Dolphin Beach Hotel, 4 Marine Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.82227 18.47738
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za