Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Creek Golf Estate 51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg 01, Dolphin Creek Gholflandgoed 51, Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Creek Golf Estate 51 is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Groot-Brakrivier, Mosselbaai. Dié huis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf 'n gholfbaan en is ideaal vir ontspanningsreisigers en gholfspelers.

Die huis bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind en het 3 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamer het albei dubbelbeddens en die derde slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, elektriese braaipan, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met sitplek vir 6 gaste.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad, braai-area en 'n pizza-oond. Daar is sonkrag op die perseel en dit is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Creek Golf Estate 51 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Dolphin Creek Golf Estate 51
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Morrison-weg 01, Dolphin Creek Gholflandgoed 51, Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Creek Golf Estate 51 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg 01, Dolphin Creek Gholflandgoed 51, Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2bf80867b3255971ef327b88adc8d2a4863fffe8feaaad38728ee021d3b1d08bdccc3efc62448c19b3714b9b3e2eb12086e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 01 Morrison road 51 Dolphin Creek Golf Estate 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050760233668 22.24635790606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem